Pick your preferred language

English

Afrikaans

+21

10 gaste

4 slaapkamers

8 beds

3 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 153 Magenta Drive, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Plan B is 'n selfsorg-vakansiehuis in Gxarha (Morgan's Bay), op 'n heuwel met pragtige uitsigte oor die strandmeer. Gxarha (Morgan's Bay) is minder as 100 km van Oos-Londen af, geleë aan Suid-Afrika se pragtige Wildekus, en is geseënd met 'n myl lange strand, veilige swemstrandmeer en skilderagtige seekranse.

Die huis kan tot 8 tot 10 gaste akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet, sowel as 'n groot oopplan-kombuis en -leefarea.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die ander twee slaapkamers 2 enkelbeddens en 4 kinderbeddens bevat. Hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer wat bestaan uit 'n stort, bad, wasbak en toilet. Daar is 'n aparte gastetoilet.

Die ruim kombuis is oopplan en volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof met vier plate, 'n elektriese oond, yskas-vrieskas, vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware vir 12, potte en panne vir basiese kookbehoeftes.

Die baie ruim, oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n eetkamertafel met bankies wat sitplek bied vir 10 tot 12 mense. Die kamer lei na 'n oordekte dek met 'n braai en 'n tafel en stoele. Parkeerplek agter 'n heining is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 153 Magenta Drive, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink Plan B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Toeganklike toilethandvatsel
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë gange
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 10)
Bespreek

153 Magenta Drive, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ9MLd3vTqIoDabkqUeOovi7TSsBHxv6S51FDjr0o8IAjgrqVh6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 10 mense 29 5 1 5 153 Magenta Drive Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.700322381696 28.336479989002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang