+39
Kampeer/karavaan in Namakwaland

Platbakkies Farm Retreat Campsites

Farmyard Camping
Vanaf
Vanaf R 440
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kampplek bied slaapplek aan 8 gaste en is naby die aktiwiteite op die perseel. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elektriese punte is ook beskikbaar. Die area spog met lieflike uitsigte oor die Boesmanlandse vlaktes en die Namakwalandse koppies.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Etes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die plaas lei. Die pad is gewoonlik in 'n goeie toestand.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Werfkuiers
Vanaf
Vanaf R 440
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
9 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Werfkuiers bied 9 staanplekke, elk toegerus met elektrisiteit en waterpunte. Die kampeerterrein beskik oor 'n gemeenskaplike braai- en sitarea, ablusiegeriewe, sowel as 'n gedeelde kombuis met kragpunte en warm water.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Gemeenskaplike kombuis
Elektriese kragpunt
Privaat, Gemeenskaplik
Kraan
Privaat, Gemeenskaplik
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Vuurput
Tuin
Buite-eetarea
Aangewese kampeerplekke
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Gemeenskaplike kombuis
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Elektriese kragpunt
Privaat, Gemeenskaplik
Kraan
Privaat, Gemeenskaplik
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Etes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die plaas lei. Die pad is gewoonlik in 'n goeie toestand.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Farm Platbakkies, Off the R355, Garies, 8241, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae588cc12420a0af80adf3e12d7e138b52f3a258bec1f663b92f20454499b80cea3c5e6aea460e02aa633bf66c6b869bb076?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Farm Platbakkies Off the R355 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.310417788903 18.493321233133
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang