+25
Selfsorg in Breederiviervallei

Kliphout @ Platbos Log Cabins

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Slanghoek Road, 12 km from Rawsonville, Breede River Valley, 6845, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kliphout @ Platbos Log Cabins is 'n bekoorlike selfsorgkothuis tussen ander hutte op 'n skilderagtige plaas. Dit is geleë in 'n grotendeels onontdekte vallei teen die hange van die Slanghoekberge in die Wes-Kaap. Hierdie kothuis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat rustige verblyf in die natuur soek.

Hierdie kothuis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n solderkamer en 1 badkamer. Die 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Platbos-houthutte het geen elektrisiteit nie. Battery-aangedrewe LED-ligte en 2 USB-poorte om fone te laai. Geen 24V-proppe in die eenhede nie.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot 'n eetkamertafel met 6 sitplekke en maak oop na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke ingerig is.

Die eenheid lei na 'n lieflike dek met buitesitplek en braaigeriewe. Gaste het veilige parkering op die perseel.

Die area bied verskeie aktiwiteite, insluitend vliegvisvang, voëlkyk, stap na die waterval of langs die Fynbos-roete, swem in die dam, putt-putt by die Slanghoek-bergoord en bergfietsry. As gevolg van die afgeleë ligging van die eenhede, word gaste wat in die hutte bly, aangeraai om met 'n voertuig met hoë grondvryhoogte te reis.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Berina H
Saam met vriende
5.0
Absoluut fantasties. It was absolutely fantastic and the views are breathtaking. My kids are between the ages of 26 and 29 and they abs...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Adele D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kom beslis weer! Ons kon nie vir 'n beter naweek vra nie. Die eerste koue reënerige wintersnaweek van 2025. Die kaggel was die wenner vir die nawe...
Sien meer
Jun 2025
Liezl V
Saam met lewensmaat
5.0
Hemel op aarde. Kliphout was die beste keuse uit die 3 huisies. Ek het al by die ander twee gebly, maar Kliphout se ligging breek die wind wat dan 'n ...
Sien meer
Mei 2025
Nathalie M
Gesin met tieners
5.0
An absolute gem of a long weekend! Baking in the sun, while floating on the lake, staring up at those Jurassic-like mountains felt like...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Michelle K
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and beautiful. Incredible views and so peaceful. We will be back soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sakkie / Izak Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 328

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • Slanghoek Road, 12 km from Rawsonville, Breede River Valley, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kliphout @ Platbos Log Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Slanghoek Road, 12 km from Rawsonville, Breede River Valley, 6845, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cb06cb70c2b30c6bb33ff86ce59ac05cbb02aa3e3fb762ce49443e54a883340dff28ee40790cec2e78ed7370d4c68b5bfbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Slanghoek Road 12 km from Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.638198616915 19.19398835582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang