LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Platbos Log Cabins | LekkeSlaap
+41

Platbos Log Cabins

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kliphout
Selfsorg en beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Olienhout
Selfsorg en beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Geelhout
Selfsorg en beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat lei na die instansie. Gaste benodig 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte omdat die eenhede afgeleë is.
Gaste moet asb. daarop let dat oop vure nie toegelaat word nie en dat 'n ketelbraai aan gaste voorsien word.
Ongelukkig word musiek nie by die houthuise toegelaat nie, geniet gerus die klank van die natuur.
Die houthuise het nie elektrisiteit nie, maar gas, sonkrag en batterykrag word voorsien.
Daar is bas en karp in die visvangdam, en is slegs beskikbaar vir gaste wat in die houthutte bly.

Kinders 0 - 3 bly gratis.
Kinders 4 - 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

60 dae of meer voor inklokdatum: 75% van deposito terugbetaalbaar.
30 dae of meer voor inklokdatum: 50% van deposito terugbetaalbaar.
Ongelukkig sal geen terugbetaling gemaak word indien die bespreking minder as 30 dae voor die inklokdatum gekanselleer word nie.

Vanaf R1 550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoekweg, 12 km buite Rawsonville, Breederiviervallei, 6845, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cb06cb70c2b30c6bb33ff86ce59ac05cbb02aa3e3fb762ce49443e54a883340dff28ee40790cec2e78ed7370d4c68b5bfbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550  per nag (vir 2 persone) 39 5 1 5 Slanghoek Road 12 km from Rawsonville 6845 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.638198616915 19.19398835582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!