+151
Lodge in Onderstepoort

Platinum Airport Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Aritha H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Super lekker. Super mooi. Awesome verby. Wow, dit het my hart aangeraak. Tagtig. Lekker gebly, net jammer was vir een aand. As ek my kans sou gehad het, sou ek 'n hele week daar sommer wou bly. Die geriewe was perfek. En die dekor orals, dit was treffend en baie mooi. Kon my vergaap aan die dekor handewerk en voel so half antiek gewees. Die gasheer en gasvrou, wow, super amazing. Die ontbyt was super lekker gewees. Ek sal dit regtig aanbeveel om na Cessna vliegtuigies te sit en kyk hoe dit opstyg. Die hele erf was besonders mooi en selfs die klein onthaal saal wat genoem word Boma. Dis super mooi gewees toe ek daar gaan koekeloer het. Dit bied alles aan. Ek kan regtig niks vind wat verkeerd gegaan het nie. Dit is regtig moeite werd en die omgewing is baie pragtig ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Great. Highly recommend. Will be back for sure. 2nd time staying here. Beautiful place. Absolutely neat and tidy. The host went out of his way to check in on us and was happy to assist at any time when we had our odd requests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan W
1 nag
5.0
Des 2025

Vreeslik lekker en Tylan is ongelooflik hulpvaardig. Dit was heerlik. Die diens is fantasties! Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita G
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2026

Gemaklik. Ongelukkig was die aircon buite werking - dit was bitter warm. Andersins was alles op standaard en was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mari-Linda J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Comfortable and welcoming. What an amazing place! It's comfortable and well kept. But what makes this such a unique and amazing place are the people. They are welcoming and will go the extra mile for you. It's like visiting your favourite family member. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies en lekker ontbyt. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Puleng M
1 nag
5.0
Okt 2025

Joyous. My stay was fine, no complaints. The room was clean with an air-conditioner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelita K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Aangenaam, gemaklik, gesellig. Die diens was puik en almal was baie gasvry. Kamers was baie mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronéll M
1 nag
5.0
Jul 2025

Wil weer kom om dan te kuier. Groot dankie. Ek het min tyd hier spandeer omdat ek by 'n funksie by die lughawe betrokke was. Sal weer kom bly om die plek mooi te beloer. Bietjie raad, raak ontslae van plastiek plante in die badkamer. En ek sal onthou julle het nie 'n mikrogolf nie, maar die plek is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Vriendelike mense, skoon en netjiese verblyf. Ek sal Platinum Airport Lodge vir seker aanbeveel, ons het lekker gebly en is vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Navache Avenue, Cynthia Vale, Pretoria, 0110, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 61 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd07f1c33f696b1fd3d5dfe8ff31ada1153cadd33c93e5735c68ba9324206b12b200e6153b6a94d65a123db7ef470f1eb89b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 18 Navache Avenue Cynthia Vale 0110 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.649447683681 28.21991533041
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang