Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Onderstepoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Onderstepoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Onderstepoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Onderstepoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Onderstepoort Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 045
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Onderstepoort

Morgenzon is op 'n gedeelte van die oorspronklike plaas, De Onderstepoort, geleë, langs die Wonderboom Lughawe in Pretoria. Ons bied luukse verblyf en spyseniering vir korporatiewe funksies en troues. Ons voorsie...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Onderstepoort

Dancing Ducks Guest House is in die noordelike buitewyke van Pretoria geleë, en is na aan al die hoofroetes soos die N1, die N4 en die R101. Die gastehuis bied 'n keuse tussen 9 verskillende eenhede, en het slaap...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Onderstepoort

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R265
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Theresa Park, Pretoria

Self-catering Studio Cottages is in ’n gesinshuis in die rustige, lowergroen voorstad Hesteapark in Pretoria-noord geleë. Dit het 'n aparte ingang van die hoofhuis en daar is gratis parkeerplek. Daar is gholfbane...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dorandia, Wolmer

The Garden Studio is ’n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in ’n stil woonbuurt, Pretoria-Noord. Dit het ’n aparte ingang en veilige parkeerplek is beskikbaar. Dié klein woonstel bied slaapplek aan ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Akasia, Pretoria

Akasia Self-Catering Unit is in 'n veilige kompleks in Akasia, Pretoria geleë en is ideaal vir sakereisigers en klein gesinne. Die eiendom is op 'n gholflandgoed en waterbokke en njalas kan gewaar word. Dié woons...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia, Theresa Park

African Nights Guesthouse is net sowat 15 minute se ry, afhangende van die verkeer, van die middestad af geleë. Dis in die rustige, verborge voorstad Theresa Park in die noorde van Pretoria geleë. Dit is gerieflik...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria Noord, Pretoria

The Guest House Corp bied heerlike verblyf waar jy so tuis sal voel soos by jou eie huis. Ons is geleë in Pretoria-Noord, net noord van die Magaliesberge. Die area is bekend vir die tropiese somerklimaat. Ons is ge...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theresa Park, Pretoria

Protea Huis bied gerieflike, moderne verblyf in Theresapark in die noorde van Pretoria en is deel van African Nights Guesthouse. Let wel daar is geen TV's in die slaapkamers nie, net een in die TV-kamer langs die ka...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Akasia, Pretoria

Die Gamu-Lami gastehuis is naby die voorheuwels van die Magaliesberg, Theresapark, Akasia, in die hart van Pretoria se oudste en gevestigde woongebiede, Pretoria Noord - wat vir sy heerlike tropiese klimaat bekend i...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria Noord, Pretoria

A Bohemian Rhapsody is 'n gastehuis met 'n welige tuin en gerieflike kamers in die hartjie van Pretoria se noordelike voorstede. Dis die perfekte toevlugsoord naby die Wonderboom Natuurreservaat en spog met geriewe ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Onderstepoort akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za