+172
Lodge in Onderstepoort

Platinum Airport Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Zelda C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Rustige plekkie in die stad. Pragtige plek. Was heerlik om nog 'n gastehuis met 'n bad te kry. En die opsie om te stort is beskikbaar. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Fantasties. Wonderlik, sal nie beter kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Regtig baie lekker gebly, gasheer en vrou is baie aangenaam. Baie lekker gebly, sal vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gasvrye diens. Vriendelike ontvangs. Was 'n aangename verblyf. Baie behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Rustig, stil en lekker. Ons het baie lekker gebly - vriendelike mense en pragtige plek - heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aritha H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Super lekker. Super mooi. Awesome verby. Wow, dit het my hart aangeraak. Tagtig. Lekker gebly, net jammer was vir een aand. As ek my kans sou gehad het, sou ek 'n hele week daar sommer wou bly. Die geriewe was perfek. En die dekor orals, dit was treffend en baie mooi. Kon my vergaap aan die dekor handewerk en voel so half antiek gewees. Die gasheer en gasvrou, wow, super amazing. Die ontbyt was super lekker gewees. Ek sal dit regtig aanbeveel om na Cessna vliegtuigies te sit en kyk hoe dit opstyg. Die hele erf was besonders mooi en selfs die klein onthaal saal wat genoem word Boma. Dis super mooi gewees toe ek daar gaan koekeloer het. Dit bied alles aan. Ek kan regtig niks vind wat verkeerd gegaan het nie. Dit is regtig moeite werd en die omgewing is baie pragtig ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Great. Highly recommend. Will be back for sure. 2nd time staying here. Beautiful place. Absolutely neat and tidy. The host went out of his way to check in on us and was happy to assist at any time when we had our odd requests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

Perfect overnight stay. We were only there to sleep after a wedding. Lovely large unit which was spotless and perfect for our needs. We were warmly welcomed and had everything we needed for our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marita G
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2026

Gemaklik. Ongelukkig was die aircon buite werking - dit was bitter warm. Andersins was alles op standaard en was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Navache Avenue, Cynthia Vale, Pretoria, 0110, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 45 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd07f1c33f696b1fd3d5dfe8ff31ada1153cadd33c93e5735c68ba9324206b12b200e6153b6a94d65a123db7ef470f1eb89b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 18 Navache Avenue Cynthia Vale 0110 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.649447683681 28.21991533041
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang