- Slaapplek vir 61 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Navache Avenue, Cynthia Vale, Pretoria, 0110, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Platinum Airport Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Pretoria se voorstad, Wonderboom. Die lodge is 2,7 km vanaf Wonderboom Lughawe.
Laat die gewoel van die stad agter. Die lodge bied gaste luukse akkommodasie en konferensielokaal. Die lodge is in 'n pragtige omgewing geleë en het goeie akkommodasie en onberispelike diens. Hierdie elemente saam verseker 'n rustige wegbreek.
Die verblyf word in 16 en suite-dubbelslaapkamers gebied wat elk individueel versier is. Die kamers het elk ’n privaat ingang, lugversorging, ’n yskassie en voorraad, ’n kluis, ’n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Die badkamers het elk ’n stort en bad. Van die kamers het ’n privaat stoep waar gaste lekker kan braai. Gratis WiFi en Netflix beskikbaar.
Die konferensie-lokaal het sitplek vir 32 tot 60 persone, en is ideaal vir funksies. 'n Spyskaart is beskikbaar indien dit vooraf gereël word en is teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Die lodge het 'n knus eetkamer waar gaste 'n heerlike ontbyt teen 'n ekstra koste. Daar is ook 'n gastesitkamer met 'n kaggel, 'n privaat kroeg en 'n tuin met 'n fontein waar voëltjies bad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 18 Navache Avenue, Cynthia Vale, Pretoria, 0110, Gauteng
- Gaste dink Platinum Airport Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Navache Avenue, Cynthia Vale, Pretoria, 0110, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 61 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang