Platinum Lodge Polokwane
- Kapasiteit: 28 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1172 Kerkstraat Suid, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Platinum Lodge bied oornag-akkommodasie en waarde vir geld. Die lodge is in Polokwane geleë en is naby aan die wildreservaat, Maropa Casino en Polokwane se lughawe.
Daar is 14 kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Daar is 'n restaurant, kroeg en 'n winkel op die perseel. Veilige onderdak parkering is beskikbaar vir al jou voertuie.
Platinum Lodge is die ideale akkommodasie-opsie indien 'n sakereisiger of vakansieganger oornag-verblyf soek.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1172 Kerkstraat Suid, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Platinum Lodge Polokwane het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 28 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1172 Kerkstraat Suid, Polokwane, 0699, Limpopo