+9
Lodge in Bloemhof

Plek Vanni Visarend

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.7
Veiligheid
4.0
Nazla J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Kuier was lekker en rustig, rustige omgewing gerieflike visvang fasiliteite. Kuier was baie lekker en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
3.0
Apr 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anna Marie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Rustig. Baie lekker. Almal is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Friedrich R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2022

Restaurant se etes baie lekker en pryse billik. Goed geleë langs Vaalrivier, maar geen uitsig vanaf woongedeelte. Covid en twee keer se oorstromings het plek erg benadeel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe C
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2022

Gastehuis kompeteer met restaurant. Met aankoms was daar geen parkering beskikbaar, omdat die restaurant baie populêr is. Ons is 'n vergunning gemaak vir 'n tafel by die restaurant, want die tafels word vooruitbespreek. Margaret het regtig moeite gedoen om my gemaklik te maak en ons selfs geskuif om ons te akkommodeer. Gelukkig het die restaurant 15:00 toegemaak, so alles was rustig teen sononder. Ek dink met tye wat die restaurant laat oop is, mag dit dalk tot laat lawaai. Ek is teleurgesteld dat ons geen uitsig op die damwal gehad het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Eulali J
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2022

Teleurgesteld. Ons het verstaan dat al die eenhede selfversorgend was en dat almal op die rivier uitkyk wat nie die geval was nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Emri C
Kort verblyf
4.8
Apr 2021

Vriendelik, gemaklik en mooi kamer, pragtige uitsig onder met rustigheid wat hang, lekker geslaap en tuis gevoel. Dankie vir 'n mooi en skoon slaap- en blyplek met mense wat jou laat welkom voel van dag een en jou wil maak weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Renette L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2021

Lodge langs die Vaalrivier. Vriendelike diens en goeie kos.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2021

Verblyf is te klein. Die badkamer is hopeloos te klein vir ouer mense wat nie so goed kan rondbeweeg nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sanet L
1 nag
3.8
Jul 2021

Ligging is goed. Kamer is standaard. Restaurant is puik, kos was heerlik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Die Hoek, Bloemhof, 2660, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2NGViMGE4LTFkMDItNGU2My05OTU0LWJiZWU0YWRjMWQ2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 49 5 1 4 12 Die Hoek Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -27.646469161894 25.605354309082
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang