- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Die Hoek 12, Bloemhof, 2660, Noordwes
- Geen kinders onder 0
- Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Plek Vanni Visarend is op die oewer van die Vaalrivier in Bloemhof geleë. Die lodge bied slaapplek vir tot 32 gaste en daar is 8 kamers beskikbaar. Elkeen van die 8 kamers het slaapplek vir 2 mense en het 'n en suite-badkamer. Ons 1 kamer het 'n Jacuzzi. Daar is 2 selfsorg-eenhede elkeen met 4 beddens, en 1 selfsorg-eenheid met 6 beddens, elk met sy eie volledig toegeruste kombuis, badkamer en DStv. Al ons kamers het lugversorging.
Daar is 'n restaurant op die perseel wat tot 250 mense kan akkommodeer. Ontbyt, middagete en aandete word bedien. Daar is 'n oop kroeg op die dek van die restaurant waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hulle uitkyk oor die water en die sonsondergang geniet.
Daar is 'n swembad en 'n pragtige area waar jy jou visvangvaardighede op die proef kan stel. Jy het ook gebruik van ons kajak, en dit is geskik vir 2 persone, en kan gebruik word om op die rivier te roei.
Vir die kinders het ons 'n springkasteel en klimraam waar hulle hulle kan kerjakker.
Die personeel is vriendelik en goed opgelei.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Die Hoek 12, Bloemhof, 2660, Noordwes
- Gaste dink Plek Vanni Visarend het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Die Hoek 12, Bloemhof, 2660, Noordwes
- Geen kinders onder 0