+16
Selfsorg in Bonnievale

Plesier huisie by Riggton River Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Karien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustig, veilig, gerieflik. Dit was regtig BAIE aangenaam en ons sal dit weer doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pure plesier. Heerlik gebly, pragtige plek, sal vir seker weer daar aangaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leni V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Die moeite werd. Pragtig, netjiese huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Mrt 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Niklaas P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustigheid van self. Ja, beslis lekker gebly. Rustige en 'n stil, skoon atmosfeer. Kon ook verskillende voëltjies waarneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Peaceful. Awesome, the host made everything easy with instructions to access the property without having the need to clock in at a helpdesk. Being surrounded by nature was a welcoming treat. Would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marian E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Was baie lekker. Sou koffie waardeer het, maar verder was alles 100%. Dit was heerlik. Lekker windjie wat deur die vertrek waai, het die slaap beslis makliker gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derryn H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Great, peaceful stay. Lovely peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal definitief weer daar wil gaan bly! Pragtig, rustig en bekostigbaar! Netjies, skoon, goed toegerus. Ongelooflike stortkop! Het heerlik gebly en sal graag weer wil teruggaan. Die diens was professioneel en effektief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Nader aan die natuurskoon kan jy nie kom nie. Dit is 'n lekker plekkie in die natuurskoon. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

51A Main Road, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85f41f23178ab4fbe54224c0e9fe4b0b8b7b366984892265cca50dd1956da12d22eedd0f0ed84ccff532012fe5b9601facb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 51A Main Road Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -33.9414132 20.0943031
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang