Plesier huisie by Riggton River Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marian E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Was baie lekker. Sou koffie waardeer het, maar verder was alles 100%. Dit was heerlik. Lekker windjie wat deur die vertrek waai, het die slaap beslis makliker gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derryn H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Great, peaceful stay. Lovely peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal definitief weer daar wil gaan bly! Pragtig, rustig en bekostigbaar! Netjies, skoon, goed toegerus. Ongelooflike stortkop! Het heerlik gebly en sal graag weer wil teruggaan. Die diens was professioneel en effektief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Nader aan die natuurskoon kan jy nie kom nie. Dit is 'n lekker plekkie in die natuurskoon. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Asemrowend. Veral die oggendstappie langs die rivier. Soveel vars lug. Baie oulike plekkie. Die rustigheid is tasbaar. Sjoe, die natuurskoon is iets om te aanskou. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons het heerlik ontspan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Onvergeetlik. Plesierhuisie het alles en nog meer om verblyf aangenaam te maak. Alles was perfek, kon nie vir beter gevra het nie. Rustige plaasatmosfeer, was definitief een van die beste selfsorg eenhede wat ons al besoek het. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Rustig en kalm. Soothing to the soul. Het donkies geluide. Ja, ek sal beslis weer gaan. Vredevol. Love it.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre
Plesier huisie by Riggton River Farm
Hi, baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.

Hannalize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Stil, rustige plaas atmosfeer. Beslis 'n besoek werd! Baie, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Awesome! My verloofde mal oor julle plek. Skoon en veilig. Sal gou weer kom en julle adverteer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre
Plesier huisie by Riggton River Farm
Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 51A Main Road, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85f41f23178ab4fbe54224c0e9fe4b0b8b7b366984892265cca50dd1956da12d22eedd0f0ed84ccff532012fe5b9601facb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 51A Main Road Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -33.9414132 20.0943031
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang