- Slaapplek vir 39 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Hopwood Street, Central Beach, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Plett Beachfront Accommodation is in die pragtige kusdorp Plettenbergbaai op die gewilde Tuinroete. Dit bied 'n verskeidenheid stylvolle, luukse en bekostigbare eenhede.
Verblyf word in en suite-kamers met slaapplek vir 2 gaste, selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2, 'n gesinskamer met slaapplek vir 4 en, 'n gesinskamer met slaapplek vir 8 gaste en 'n dakwoonstel aangebied. Die en suite-kamers het nie kookgeriewe nie, maar die ander eenhede het toegeruste kombuise.
Die verblyf is op die strand geleë met moderne infrastruktuur, restaurante en eindelose doendinge. Gaste kan ook walvis- en dolfynkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Bethwell / John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Hopwood Street, Central Beach, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Plett Beachfront Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hopwood Street, Central Beach, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 39 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang