Plett Inner Circle
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - B17 off Airport Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Plett Yellowwood Tiny House is 'n bekoorlike en knus houthut wat op 'n plaas geleë is en is minder as 10 minute vanaf Plettenbergbaai wat die juweel van die Tuinroete is. Hierdie handgemaakte klein huisie sal jou terugneem na 'n tyd toe alles gemaak is met wat Moeder Natuur voorsien het.
Hierdie hut kan gemaklik tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer met 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Boonop het hierdie hut 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan.
Buite is 'n onderdakdek met buitesitplek wat 'n wonderlike plek is vir gaste om 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie te geniet terwyl hulle die uitsigte bewonder.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- B17 off Airport Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
B17 off Airport Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang