Selfsorg in Transgariep

Ploegfontein Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Craig L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Great! Lovely stay at Ploegfontein. A quaint little farm experience and superbly hosted by Kirsten. The kids loved it. Nice pool area. Good braai facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Cozy and peaceful. Only one night, but very welcoming and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alett D
1 nag
5.0
Des 2025

Asemrowend, hoogs aanbeveelbaar! Ploegfontein het al my verwagtinge oorskry. Dit is ’n pragtige plaas, gerieflik naby aan die snelweg, en die grondpad was glad nie sleg nie. Die tuin is besonders mooi en goed versorg. Die huisie was baie gerieflik en toegerus met absoluut alles wat ons vir die aand nodig gehad het – en die stort was heerlik! Ons sou graag langer wou bly het. Ons twee Schnauzers het die plaas net soveel geniet soos ons: oop plaaspaaie met baie stapplek en ruimte om regtig te ontspan. Ek sal beslis weer daar oornag en kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Clean, neat and family vibe. Great stay with a beautiful farm. The pool is fantastic and Kirsten was a lovely host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lieflik! Altyd lekker by Ploegfontein! Ons kom elke jaar terug - dit is 'n belangrike deel van 'n heerlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marko V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Stil. Skoon. Veilig. Privaat. Meer as voldoende. Baie, baie lekker! Sal enige tyd terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kippie B
1 nag
5.0
Des 2025

Sorgvry en veilig. Netjiese, veilige oornagplek. Hartlike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantastiese mense en blyplek. Baie netjies en skoon en baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Great location and accommodation. Great stay and host went out of their way to assist with access after lots of rain in the area. Their Braai packs are great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chané L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Peace and quiet. Tranquil and peaceful. Neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, Ploegfontein Guest Farm, Springfontein, 9917, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8af4d90cdc3184cc58ec9a6581bee1fde3e88e31c889c21e0715fdb0e372ecf733cb8a3bfd9c79279e0ba06ca93004996af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 N1 Ploegfontein Guest Farm 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -30.338881480894 25.715874343586
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang