LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ploegfontein Guest Farm | LekkeSlaap
+11

Ploegfontein Guest Farm

10 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Ploegfontein Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Isabella B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike oornagplek.

Ploegfontein is netjies en goed toegerus. Baie mooi omgewing. Skoon lug en helder sterre! Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Kan die plaas aanbeveel.

Sonja P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Baie vriendelik ontmoet, netjiese plekkie, rustige omgewing. Lekker naby aan N2, maar ver genoeg om nie karre te hoor nie. Uitstekend, sal weer daar tuisgaan.

Mathilde D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons nodig gehad het.

Ons gasvrou het `n oog vir detail en alles is van goeie gehalte. Ons is bederf met muffins en koekies, ’n smaaklike verassing. Die gasheer het ’n weber vir ons aangedra en ons kon lekker ontspanne braai, ons het selfs ’n braaibak gekry! Die tuin is pragtig. ’n Besonderse plekkie.

Quintell S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintell S
Gesin met klein kinders

Outstanding!

Perfect overnight accommodation! Yverne is a wonderful hostess. Delicious farm meal! Will be back!

Louis L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

True Free State farm hospitality.

What a lovely, spacious and clean cottage with very comfortable beds. Thank you for your hospitality and the lovely dinner and breakfast. It was a blessing after driving so far. Friendly service and quiet farm to recharge for the next day. I highly recommend this place for one or more nights. My children would have loved it when they were younger.

Yolanda J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda J
Gesin met tieners

Ons het ongelukkig laat daar aangekom en net oornag vanaf die Wes-Kaap terug J'burg toe om regtig die omgewing en swembad te geniet.

Baie dankie, Yverne, wat ons so vriendelik ontmoet, en na ons huisie geneem het, alles was netjies en skoon en die beddens het so lekker geslaap na 'n langpad. Ons sal definitief weer daar oornag as ons daai rigting gaan. Vir seker die moeite werd.

Caron F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caron F
Gesin met tieners

Very comfortable, perfect overnight to break our journey back home. Lovely swimming pool.

The communication with the host was excellent, she really made us feel welcome.

Karina V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina V
Gesin met tieners

'n Absolute skat!

Wat ‘n heerlike verrassing! Gasvryheid en netheid uit die boonste rakke. Ruimer en luukser as wat ons verwag het. Die helder groot swembad, grasperke en tennisbaan ‘n droom vir tieners. Stoepie ook ‘n groot lekkerte. Ons beveel Ploegfontein met baie groot vrymoedigheid aan. Ons bly vir seker weer hier op pad kus toe. Presies halfpad tussen Pretoria en Plet. Volgende keer eet ons beslis by Yverne ‘n Karoo home cooked dinner en continental breakfast. Dankie vir mooi herinneringe op Ploegfontein!

Suzanne S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Baie lekker kos. Mooi plaas.

Paul S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Gesin met tieners

Oase in die Karoo.

Aangenaam verras met die grootte van die swembadkothuis. Gasvry, netjies, skoon. Goeie waarde vir geld. Besondere oase in die Transgariep.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Ploegfontein Guest Farm, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6b287bf8c951eb3845214bb16c303d1e93accc3d3839c2f79447486da752895cf0d628012c6c9c878f2f7a61c128748290d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 N1 Ploegfontein Guest Farm 9917 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.3389 25.7157
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!