Point Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Hannes B
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Sal weer daar gaan kuier. Tydjie daar geniet. Baie omgewing en tuine en natuur reg om 'n mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ideal stop on Garden Route. Rum was a great host and the room was excellent. Lovely view over the lagoon from the bedroom and breakfast room. Food was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ons het tuis gevoel, dit was 'n rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly en was vriendelik ontvang met ons aankoms. Ons kamer was netjies en skoon gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crismari P
1 nag
5.0
Jul 2025

Heerlik gebly! Uitstekende ligging. Pragtige uitsig. Baie ruim woonstel. Ontbyt pakkie was heerlik en 'n groot bederf vir vroeg ry! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Vriendelike diens in 'n pragtige omgewing. My tienerseun en ek het die uitstekende diens geniet. Ons gashere was deurgaans professioneel en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sedick B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Tranquil too. We had a fabulous time. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Highly recommended. Spotlessly clean, great food, excellent host who provided useful information.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorette D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Perfect location. Spacious. Friendly. Perfect for our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie K
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Wonderlike verblyf met prentjies mooi uitsig. Verblyf by die Point Lodge in Knysna was 'n wonderlike ervaring. Ryk en sy span het ons van die instap laat welkom voel. Sy kennis van Knysna en die natuur het met elke gesprek ons kennis van die omgewing verbreed. Die kamer was besonder ruim en elke dag mooi skoon en netjies. Soggens is ons bederf met die heerlikste ontbyt - met altyd 'n heerlike nagereg om dit mee af te sluit. Ryk en sy span het ook uit hul pad gegaan om ons te help waar ons mobiliteit nie so goed was nie. Ons kom beslis weer terug na die Point Lodge in Knysna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Relaxing and comfortable. Ryk is a delightful host and extremely friendly. The breakfast was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ryk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Point, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cKpm9oHGuptLKpCvFHvntRucTkvg2yp2mUzPIPcI9O87qV30S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 The Point Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.039544776532 23.016515672207
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang