LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Point Lodge | LekkeSlaap
+29

Point Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 40 resensies vir Point Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Karin N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service received

We had a great experience at the lodge. Were welcomed and treated like royalty :)

Point Lodge's terugvoer

Thank you Karin.
I'm glad you had a good experience.
Regards,
James

Point Lodge
Derek H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort om die rustigheid ten volle te geniet.

Goeie fasiliteite, uitstekende gasvryheid en net lekker man lekker, sal beslis weer daar oorbly!

Lorraine N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasheer en personeel. Pragtige ligging.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Die ligging van die B&B is pragtig! Die kamer en badkamer is baie groot. Alles was netjies. Die aanwysings was 100% korrek. Die eienaar het vir ons 'n kaart van Knysna gegee met ontvangs wat baie handig was. Ontbyt was baie lekker. Die swembad was mooi skoon. Ons voertuig was veilig. Ek sal Point Lodge enige tyd aanbeveel.

Jurgen G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen G
Enkelreisiger

Baie aangenaam, personeel was so akkommoderend!

Heerlike ontbyt!

Jurgen G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen G
Enkelreisiger

Ek was aangenaam verras!

Dit was wonderlike ervaring! Alles was puik!

Toby L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toby L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens en great ligging.

Stel voor die TV in Milkwood Room word van die sitarea na die kamer geskuif.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very friendly service and great location.

Suggest the TV in Milkwood Room to be moved from the lounge room to the bedroom.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jurgens V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van aankoms tot ons vertrektyd was dit soos om in jou eie huis te wees.

Ons was regtig verras met ons blyplek en verblyf by die lodge. Ons is hartlik ontvang en ons verblyf was rustig en baie gerieflik. Die lodge is naby die hoofweg geleë, maar daar was geen steurings van verkeer wat ons gepla het nie. Elke oggend 'n baie heerlike ontbyt geniet. Ons het selfs besluit om een ekstra dag daar oor te bly om ons vakansie daar verder te geniet. Ons wil net vir die bestuur daar hartlik bedank vir 'n ongelooflike, heerlike, rustige vakansietyd wat hulle vir ons moontlik gemaak het. Ons kan Point Lodge hoogs aanbeveel vir paartjies en klein gesinne.

Sheelagh M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheelagh M
Saam met vriende

Delightful place to stay with helpful charming staff.

We four stayed here for three nights on a Garden Route trip. The house and garden are beautiful with wonderful views from the patio. The owner and staff could not have been more helpful and friendly. Very relaxed atmosphere and lovely rooms and furnishings. Highly recommended.

Rynhardt G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rynhardt G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging met pragtige uitsig en stilte.

Alles was meer as wat ons wou he of nodig gehad het net uitstekende diens en vriendelikheid. Voel net met vandag se dae kon agterste grensmuur beter beveilig word. Voel enige iemand kan oorspring, maar dan bederf dit dalk net die uitsig.

Johan D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lodge het ongelooflike uitsig en kamer goed toegerus.

Warm ontvangs deur eienaar. Kamer was bo verwagting volledig toegerus. Lieflike stoep met uitsig op tuin. Asemrowende uitsig oor meer vanaf badkamer. Smaaklike ontbyt in oggend.

Point Lodge's terugvoer

Goeie middag Johan, baie dankie vir jou baie mooi resensie. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet en ons hoop om julle sommer vining weer te verwelkom. Vriendelike groete, die Point Lodge span.

Point Lodge
Marlene S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriedelik en behulpsaam.

Ons het baie lekker gebly in Point Lodge. Was aangenaam verwelkom en die Lodge is op so 'n mooi plek geleë, met 'n uitsig op die meer en die Heads kan ook in die verte gesien word. Kan dit vir enige iemand aanbeveel wat hou van 'n rustige wegbreek.

Point Lodge's terugvoer

Goeie More Marlene,
Baie dankie vir jou baie mooi resensie. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet en hoop om julle sommer vining weer te verwelkom :-)
Vriendelike Groete,
Die Point Lodge span

Point Lodge
Maria L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het die asemrowende uitsig geniet en die vriendelike span van Point Lodge kan net toppunte verdien.

Point Lodge is 'n fantastiese plek om in tuis te gaan. Ons kon letterlik van die lodge in die meer stap. Die gasheer en al sy personeel is baie vriendelik en ons het heerlik gesels. Dit het gevoel soos ou vriende. Ons sal enige dag weer daar tuisgaan.

Point Lodge's terugvoer

Goeie More Maria, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was heerlik om julle by ons te he en hoop om julle sommer gou weer te verwelkom. En ek sal defnitief meer aan die pouched eggs werk sodat ek daardie perfekte eier volgende keer kan maak. Warm vriendelike Point Lodge groete.

Point Lodge
Ben K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf. Personeel is vriendelik en gasvry.

Die ontbyte was heerlik. Die akkommodasie was netjies en skoon.

Point Lodge's terugvoer

Thank you for the beautiful review. It was truly lovely to have you, and we hope to see you soon. Warm regards, Point Lodge team.

Point Lodge
Dewald E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald E
Gesin met klein kinders

Baie gasvry en die ontbyt was absoluut fantasties.

Sal enige tyd weer hier gaan bly, al die personeel was gasvry en ons welkom laat voel. Swembad was skoon en die uitsig is pragtig.

Point Lodge's terugvoer

Goeie More Dewald, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was heerlik om julle by ons te he en hoop om julle sommer gou weer te verwelkom. Warm vriendelike Point Lodge groete.

Point Lodge
Jaco B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met klein kinders

Beautiful location!

Very welcoming guest house, with beautiful views over the Knysna lake. We would definitely recommend it.

Point Lodge's terugvoer

Thank you for the beautiful review. It was truly lovely to have you, and we hope to see you soon. Warm regards, Point Lodge team.

Point Lodge
Marinus O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Lieflike uitsig, gawe en behulpsame personeel.

Point Lodge's terugvoer

Goeie More Marinus, baie dankie vir die mooi resensie! Dit was heerlik om julle by ons te he en hoop om julle sommer gou weer te verwelkom.

Warm vriendelike Point Lodge groete

Point Lodge
Gerhard O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties. Diens uitstekend.

Dit was 'n wonderlike tyd gewees. Yolanda is vriendelik en help graag met enige iets wat nodig is.

Point Lodge's terugvoer

Goeie More Gerhard, baie dankie vir die mooi resensie! Dit was heerlik om julle by ons te he en hoop om julle sommer gou weer te verwelkom :-) Warm vriendelike Point Lodge groete

Point Lodge
Lauren S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Point Lodge is 'n paradys met die mees gasvrye mense.

Vriendelike mense, ek sal definitief Point Lodge weer besoek. Waarde vir geld.

Point Lodge's terugvoer

Goeiedag Lauren,

Baie dankie vir die mooi boodskap, dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Vriendelike Knysna Groete,
Point Lodge

Point Lodge
Koos S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed vir prys.

Was 'n aangename plek om by te bly en die eienaar en staf baie vriendelik en behulpsaam.

Point Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was heerlik om julle by ons te hê en hoop om julle sommer gou weer te sien, sonder al die harde werk, vir 'n regte rus kans.
Vriendelike groete
Die Point Lodge span

Point Lodge
William S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent in every aspect within a friendly environment.

An excellent Bed and Breakfast beautifully situated within Knysna. Welcoming and friendly management and staff. Highly recommended.

Point Lodge's terugvoer

Thank you for the beautiful review. It was truly lovely to have you and we hope to see you soon. Warm regards, Point Lodge team.

Point Lodge
Samantha H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry en gemaklik! Sal enige tyd weer van Point Lodge gebruik maak.

Warm ontvangs en hul het uit hul pad gegaan om ons gemaklik te laat voel en te akkommodeer. Tien uit tien!

Deon N - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige 5-ster-verblyf met pragtige uitsig oor Knysnameer, vriendelike personeel en heerlike ontbyt.

Duidelike aanwysings vanaf N2, in 'n rustige omgewing, Binne maklike bereik van restaurante. 'n Ruim kamer met kaggel en sitbank. Die uitsig vanuit die wittebroodsuite is onbelemmerd, van sonsopkoms tot liggies in die aand. Die bestuurder (Ryk) het uit sy pad gegaan om ons te verwelkom en gerieflik te laat bly. Die ontbyt het vrugte, koue buffet en Engelse ontbyt ingesluit. Ons het lekkegeslaap!

Kotie P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons wou nog langer bly.

Meer luuks sal mens kry in Knysna, maar nie die klas gasvryheid, diens en huislikheid nie.

Derrick C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derrick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangenaam

Point Lodge se diens was vir my baie goed. Die mense is vriendelik en laat jou tuis voel. Baie behulpsaam met die aktiwiteite wat daar is om te doen in Knysna en nabygeleë plekke. As jy 'n rustige plekkie soek wat uitkyk op die Knysna meer met vriendelike diens is Point Lodge vir jou.

Tharina B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese kliëntediens!

Point Lodge is uitstekende waarde vir geld. Ons het ons tydjie daar baie geniet en was veral verstom oor die puik kliëntediens wat ons ontvang het.

Amanda B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda B
Gesin met tieners

Baie aangenaam met 'n lekker ontbyt.

Ons is vriendelik verwelkom en goed ingelig oor die omgewing, lekker ontbyt en pragtige uitsig oor die meer.

Jeanine P - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine P
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly. Ryk doen baie moeite en hul bedien heerlike ontbyt.

Elize E - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige groot wittebrood-suite op die rand van die Knysna-meer.

Groot ruim kamer met goeie kwaliteit linne. Ryk, die hotelbestuurder is 'n uitstekende gasheer. Hy is ongelooflik goed ingelig oor dinge wat in en om Knysna gebeur en jy kan ry-aanbevelings en raad sonder twyfel volg.

Gideon L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die gasvryheid het my stom geslaan. Baie goed geleë en die skoonmaakdienste en ontbyt was fantasties. Sal dit vir almal aanbeveel.

Laetitia V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V
Gesin met klein kinders

Wonderlike, stil omgewing met lieflike uitsig oor die meer. Sentraal geleë en naby al die omliggende toeriste aantreklikhede.

Ons het heerlik gebly. Die ontbyt was baie lekker en Ryk is 'n vriendelike en aangename "host". Ek sal verseker Point Lodge aanbeveel. Die gesinskamer is lekker ruim met genoeg kas spasie.

Drikus V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Drikus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig.

Ons het baie vriendelike diens ontvang. Baie skoon en netjiese en groot kamer. Alhoewel ons nie dit gebruik het nie, is die "honesty bar" 'n baie gerieflike idee! Die enigste ding wat dalk dit kon bemoeilik is toe ons 12:30 daar opdaag, sê die vroutjie dat ons so 15 min nog moet wag om in te klok.

Point Lodge's terugvoer

Goeie More

Baie dankie dat u by ons gebly het. Dit was werklik lekker om u te leer ken het. Jammer vir die 15 min wag. Ongelukkig se al on dokumente dat in boek tyd vanaf 2 tot 6 pm is. U was n bietjie vroeg en die kamer was nog nie reg nie. Baie jammer vir die ongerief.

Point Lodge
Siggy H - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Siggy H
Gesin met tieners

Vriendelike diens by pragtige lodge.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Jammer dat die eerlikheidskroeg se keuses so beperk was. Kamers was ruim en skoon en ontbyt was aangenaam.

Christa S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Gesin met klein kinders

Ryk is 'n baie aangename en gasvrye persoon. Ons het tuis en op ons gemak gevoel.

Ons het ons 4x4 sleepwa gehad en Ryk het ons daarmee akkommodeer en kragtoevoer voorsien. Ryk het vir ons 'n kaart van Knysna gegee met 'n vinnige oorsig van watter restaurante deur vorige gaste aanbeveel is. Ons het so lekker gekuier dat ons die tyd daar met nog 'n dag verleng het. Ek beveel Point Lodge graag aan.

Hannes W - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, weg van stadsgevoel, maar baie naby alles.

Die uitstaande eienskap van Point Lodge is die eienaar met sy behulpsaamheid en baie vriendelike geaardheid, asof hy jou vriend vir jare is. Elke gas kry individuele aandag en hy is onmiddellik beskikbaar vir enigiets. Niemand word uitgesonder nie ... Almal is vir hom belangrik. Die Loerie Kamer was ietwat teleurstellend. Daar is geen grimeertafel nie en die spieëls is onprakties gemonteer vir grimering. Die bedlampe is te lomp en groot. Onderhoud kan verbeter, want die badkamerdeur se handvatsel was los. Geen DStv-kanale of afstandbeheer vir TV nie. Die deure maak moeilik oop. Die badkamer kan opgeknap word.

Simoné G - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simoné G
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik en bedagsaam, uitstekende ligging en ruim kamer.

Vriendelike eienaar en baie behulpsaam. Sal definitief weer teruggaan.

Elmari H - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmari H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens in 'n rustige omgewing.

Baie lekker gebly met vriendelike diens. Lekker ontbyt en rustige omgewing.

Carilyn P - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carilyn P
Gesin met klein kinders

Totally loved the location

Ryk and his staff are so helpful. Place is clean. Family room is perfect for little kids. My daughter did however complain about the stairs.

Willem V - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Sien die sterre hieronder!

Robert S - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and pleasant atmosphere and Ryk makes you feel most welcome.

Ryk Cloete was an absolute pleasure. We were early so he gave us a choice of 3 rooms, it was great and we felt spoiled. Weather did not allow us to appreciate the full specter of the establishment but one could see that the facilities could be better enjoyed, but we were only there for one night. Nice breakfast also.

Rosa R - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rosa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The lodge is fine for a place to sleep.

Ryk was a good host and the breakfasts were lovely. It is clean, neat and the staff are also very helpful. Nice to stay out of Knysna, you have to drive there from the Lodge.

was R1 200
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
was R1 200
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
was R1 200
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Point, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cKpm9oHGuptLKpCvFHvntRucTkvg2yp2mUzPIPcI9O87qV30S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 40 5 1 5 The Point Knysna 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -34.039544776532 23.016515672207
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!