6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Point Road 20 is 'n selfsorghuis in Point Village in Mosselbaai. Dit is die ideale gesinsvakansie-akkommodasie met alle geriewe naby, en die strand net 'n paar treë weg. Die huis bied pragtige see-uitsigte.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed, en die ander 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elk. Die sitkamer bied gemaklike meubels en 'n TV met DStv en WiFi. Die volledig toegeruste kombuis is gereed vir selfsorg en bestaan ook uit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie, en rook is binnenshuis verbode.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 197
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 20 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Point Road 20 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang