4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Piont Terrace 9, Point Rd, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Point Terrace 9 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Mosselbaai. Hierdie woonstel bied 'n uitsig oor die see, wat dit ideaal vir 'n strandvakansie maak.
Dié woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig en braaigeriewe.
Hierdie woonstel is naby plaaslike restaurante en winkels geleë, en is net 500 m vanaf die strand. Die vakansiehuis is ideaal vir gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Piont Terrace 9, Point Rd, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Point Terrace 9 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Piont Terrace 9, Point Rd, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang