Polka's Place No 78
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
D Moyses Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 69
Jare op LekkeSlaap 9
Opsomming van Resensie
Luzane V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige kuier met pragtige uitsig.
Jennifer L - Jan 2024
Algehele gradering
Magical beach holiday!
Lees meerJennifer L - Des 2023
Algehele gradering
Absolutely a must holiday destination and place to stay with the friendliest hospitality.
Lees meerIna B - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Eden C - Sep 2023
Algehele gradering
Serene stay with fantastic view.
Lyn G - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect location right opposite the sea with stunning sunsets.
Lees meerHeinri B - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Polka's Place No 78 se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons kom bly het. Hoop julle kom gou weer.
Cos D - Okt 2022
Algehele gradering
Large spacious rooms, beautiful sheltered verandah looking out at the sea. Everything one could possibly need for a comfortable stay. Loved it.
Polka's Place No 78 se terugvoer
Thank you for the lovely review Cos. We are so glad you enjoyed your stay. We loved hosting you and will hopefully see you again!
Willie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker sal weer daar bly.
Riana C - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en troeteldiervriendlik.
Polka's Place No 78 se terugvoer
Hi Riana,
Baie dankie vie die pragtige resensie.
Ons probbeer nog uitwerk wat om met die stort te doen want ons kry nogal baie gaste in rollstoele en kan dus nie die stort met n vaste glas deur toemaak nie.
Ek gaan ondersoek instel om te sien of ek nie n stortkop kan kry wat nader aan die muur is nie. Anders sal ons dalk een of ander skuifdeur wat klein genoeg opvou, moet insit.
Dankie dat jy laat weet het, en enige idees is welkom.
Chris P - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Polka's Place No 78 se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie. So bly julle het Polka's Place geniet! Kom kuier weer:)
Nicolette P - Des 2021
Algehele gradering
Wat fantastiese verblyf, ons het herlaai na 'n baie moeilike jaar!
Polka's Place No 78 se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie :). Ons is so bly julle het die verblyf geniet. Dankie ook vir die voorstelling om n glasvenster om die stort te sit.
Die rede hoekom ons die stort oophou is sodat mense in rollstoele die stort maklik kan gebruik, maar dit is dalk ietsie wat ons weer na moet kyk.
Bronwyn B - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly en baie mooi uitsig. Wens ons kon nog 'n nag gebly het.
Polka's Place No 78 se terugvoer
Dankie vir jou pragtige resensie. So bly julle het alles geniet.
Gerhard B - Des 2021
Algehele gradering
Ware Weskuswegbreek.
Jacques V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike vrou, doen regtig moeite met iets.
Polka's Place No 78 se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. My bestuurderess is onvervangbaar :).
Ek is so bly sy het mooi na julle gekyk!
Johan R - Okt 2021
Algehele gradering
Mors van tyd
Polka's Place No 78 se terugvoer
Hi Johan,
Ons is baie jammer julle het julle tyd nie geniet nie. Ongelukkig kan ons niks doen omtrent die boardwalk nie. Ons het al verskeie kere met die Munisipaliteit daaroor baklei. Die reuk van die see is agv die kelp, seegras. Dit is altyd so en party mense is mal daaroor en party mense lyk my nie. Ongelukkig kan ons weereens niks daaroor doen nie. Die rooster word na elke bespreking skoongemaak, maar ons het jou kommentaar opgelet, en dit vervang met n nuwe rooster. Daar behoort genoeg bakstene in die vuurherd te gewees het, en ek sal dit met my bestuurderes adreseer. Dankie dat jy dit tot ons aandag gebring het. Die 3 potplante is op n klein area lanks die balkon muur want die son kan sekere tye van die jaar baie sterk wees, en dit gee n bietjie skaduwee as mens op die stoep sit. Meeste mense verkies dit so, want daar is n 180 grade uitsig, en die uitsig word geensins belemmer nie.
Ek is ook jammer dat julle braaihout gesteel is, maar bly dit was net die braaihout. Ongelukkig is steel huidig n probleem orals in die land en nie net in Port Nolloth nie. Maar, ons verstaan dat dit nie n lekker ervaring is nie. Die huis self het n alarm en diewering en is veilig teen kleinskaalse diefstal. Ons hoop julle het darem tyd gehad om te ontspan, die lieflike strand te stap, en die pragtige uitsig oor die see, en sonsondergang van die huis af te bewonder.
Craig J - Okt 2021
Algehele gradering
Die view was stunning. Die ontvangs was great.
Polka's Place No 78 se terugvoer
Ons is so bly julle het Polka's Place geniet. Dankie dat julle by ons bespreek het.
Jeffrey B - Aug 2021
Algehele gradering
One night stay-over on our way to Richtersveld National Park.
Riana R - Jun 2021
Algehele gradering
Ruim, gerieflike huis met 'n pragtige uitsig oor die see oorkant die pad.
Polka's Place No 78 se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Riana. Ons is so bly julle het julself geniet.
Linda S - Mrt 2021
Algehele gradering
Lovely house with the perfect view. Very clean, neat and organised. Keep it up!
Polka's Place No 78 se terugvoer
Thank you, Linda, for your lovely review! So glad you enjoyed yourselves.
Sergey R - Sep 2020
Algehele gradering
House right at the ocean promenade.
Polka's Place No 78 se terugvoer
Thank you for the lovely review, Sergey. We are so glad you enjoyed your stay :)
Tobie L - Aug 2019
Algehele gradering
A pleasant experience.
Nicola B - Aug 2019
Algehele gradering
Die mooiste huis met alle geriewe wat 'n mens kan begeer - ons wou sommer permanent bly!
Polka's Place No 78 se terugvoer
Goeie dag Nicola,
Ons is so bly julle het dit geniet! Dit is vir ons n baie spesiale plekkie:). Dankie dat julle by ons kom bly het.
Riana P - Jun 2019
Algehele gradering
Lieflike, pragtige huis en 'n besonderse uitsig oor die see.
Polka's Place No 78 se terugvoer
Ons is so bly julle het julself geniet. Baie dankie dat julle by ons kom bly het.
Chantel L - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
Polka's Place No 78 se terugvoer
Ons is so bly julle het Polka's Place No 78 geniet. Baie dankie dat julle by ons kom bly het:)
Karlin G - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike rustige vakansie by die see.
Polka's Place No 78 se terugvoer
Dankie Karlin, ons is so bly julle het julself geniet. Dankie dat julle by ons kom bly het.
Abraham S - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlike huis in 'n interessante dorp.
Polka's Place No 78 se terugvoer
Dankie dat julle by ons kom bly het Abraham. Ons is so bly julle het ons huisie geniet.
Lionel B - Feb 2019
Algehele gradering
Ons moes langer gebly het!
Polka's Place No 78 se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons het 'n hout oprit in die garage wat ons uithaal vir waneer gaste in n rolstoel by ons kom kuier, maar ek sal definitief jou aanbeveling vir langtermyn gerief oorweeg. Dankie dat julle by ons kom kuier het.
Jacques V - Jul 2018
Algehele gradering
Goeie ligging. Lekker stoep.
Eugene B - Aug 2017
Algehele gradering
Very nice place on the ocean.
Polka's Place No 78 se terugvoer
Thank you for the review Eugene. We are very pleased that you enjoyed your stay.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Christa C - Okt 2016
Algehele gradering
Fantasties huis op die strand!
Polka's Place No 78 se terugvoer
Hi Christa,
Baie dankie vir julle pragtige woorde. Ons is so bly dat julle Polka's Place geniet het, en waardeur julle terugvoering. Ons hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete
Lisa
Carina B - Sep 2016
Algehele gradering
Gesellige huis met al die nodige geriewe.
Polka's Place No 78 se terugvoer
Hi Carina,
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons waardeur ons gaste se terugvoering. Ons sien uit om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Lisa
Susann B - Aug 2016
Algehele gradering
Enjoyable and peaceful stay.
Polka's Place No 78 se terugvoer
Hi Susann,
Thank you for the lovely review. We are so glad you enjoyed your stay at Polka's Place no 78 and look forward to having you again when you are in the area next.
Warm regards
Lisa
Ina C - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Gonda H - Mei 2016
Algehele gradering
Onbeskryflik!
Polka's Place No 78 se terugvoer
Hi Gonda,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly julle het ons plekje geniet. Dit is ook vir ons baie spesiaal. Hopelik kom kuier julle eendag weer! Groete Lisa
Nicolette H - Apr 2016
Algehele gradering
Baie netjiese en privaat huis met lekker speelplek vir klein kindertjies.
Polka's Place No 78 se terugvoer
Hi Nicolette,
Ek is so bly julle het die huisie geniet. Dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle weer.
Groete
Lisa
Marlize T - Nov 2015
Algehele gradering
Wonderlike wegbreekplek met gerief sonder moeite.
Polka's Place No 78 se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige customer review.
Ons is so bly julle het die verblyf geniet.
Vriendelike groete,
Lisa Harraway
Heather C - Sep 2015
Algehele gradering
Baie Lekker gebly.
Polka's Place No 78 se terugvoer
Hi Heather,
Baie dankie vir die pragtige komentaar oor Polka's Place no 78. Ons waardeer dit. Ons is bly julle het die verblijf geniet en ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Lisa Harraway
Louise V - Sep 2015
Algehele gradering
Heerlike gerieflike huis. Dis baie netjies en is so naby die see - heerlike verblyf!
Polka's Place No 78 se terugvoer
Hi Louise,
Baie dankie vir die pragtige komentaar wat julle oor Polka's Place no 78 geskryf het. Ons waardeer dit baie. Ons is so bly julle het die huisie geniet en ons hoop om julle weer te sien!
Vriendelike groete
Lisa Harraway (eienaar)
Dennis K - Mei 2015
Algehele gradering
Heerlik! Baie netjies en mooi.
Lielie Dolf V - Mei 2015
Algehele gradering
Heerlik, baie netjiese plekkie. Veilige plek vir gesin met kinders onder 3 jaar.
Koos L - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons gesin het oorgeslaap op Port Nolloth.
Marcellis C - Feb 2015
Algehele gradering
Fantastiese ervaring!
Anneen O - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlik!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 78, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom