Serenity Dome @ Pom' Gratz
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 30 Jan 2026.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R316, Portion 493 of the Farm 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 795R1 526 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Serenity Dome @ Pom' Gratz is op 'n unieke en eko-vriendelike plaas geleë en bied selfsorgverblyf naby Tesselaarsdal. Hierdie verblyf is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerke en skuil tussen renosterbos en granaatboorde en spog met 'n troeteldiervriendelike omgewing waar gaste kan stap en saans kan sterrekyk.
Dié eko-dome het slaapplek vir 2 gaste en 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer met 'n stort en waterlose toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sitarea toegerus.
Die eenheid lei na 'n lieflike dek met 'n hangmat, bad en privaat braaigeriewe wat 'n uitsig oor die plaas het. Die plaas beskik oor 'n doolhof. Gaste kan ook rustig deur die renosterbos stap of fietsry om die natuurskoon ten volle te benut.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mike Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 26
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R316, Portion 493 of the Farm 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Serenity Dome @ Pom' Gratz het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R316, Portion 493 of the Farm 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang