+7
Selfsorg in Linkside

Ponder Place

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Danie de Jager Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ponder Place is 'n gerieflike tuinwoonstel vir 2 gaste in Linkside, Mosselbaai.

Dié oopplan-woonstel het 'n privaat ingang, koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, airfryer, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar en die eenheid het 'n werksarea. Daar is ‘n visdammetjie met ‘n watervalletjie langs die eenheid en ‘n weberbraai met ‘n tafel en twee stoele buite.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad in die voortuin gebruik. Die agtertuin is ‘n lushof gevul met klanke van voëlsang.

Ponder Place is 700 m van die St. Blaize-voetslaanroete af en is ook net 2 km vanaf winkels en restaurante. Santos-strand is 3 km ver.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 14 Danie de Jager Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ponder Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14 Danie de Jager Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb57fe2ee92a67f108f9bd70b616529ae8d05d86e9e9ac14e6ba4195625088dcaa969f0965975469913a354e1de24da77dff4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 14 Danie de Jager Street Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.189605789132 22.143449486508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang