+18
Hotel in Hoog-En-Droog

Pontac Manor Hotel & Restaurant

38 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 16 Zion Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hierdie luukse Victoriaanse herehuis is in die hartjie van die Kaapse Wynlande op Pontac Estate geleë en is opgeknap om sy eertydse glorie te weerspieël.

Geen gerief is gespaar toe dié hotel se 5 kamers elk individueel versier is nie. Die gastekamers is versier met luukse materiaal en spog met Victoriaanse meubels. Elke kamer het 'n telefoon, TV, tee- en koffiemaakgeriewe, en individuele lugversorging. Elkeen het ook 'n uitsig op die tuine of op Paarlberg.

P, 2 swembaddens en 'n panoramieseontac Estate het pragtige tuine, oeroue akkerbome uitsig van die veranda af. Geniet heerlike maaltye in die bekroonde Restaurant at Pontac of ligte maaltye op die Cafe du Pontac se veranda. Ontspan saans langs die gesellige kaggel in Duke's Bar.

Gratis WiFi is beskikbaar in die sitkamer. Daar is 2 konferensiekamers vir tot 30 afgevaardigdes met kleiner ruskamers ook. Skoonheids- en masseergeriewe is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Amanda R
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker blyplek.
Apr 2026
Ester B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig & genotvol. Wye ontbytkeuse. Rustige omgewing. Maak net seker om te vra vir 'n grondvloer kamer as jy nie trappe op en af kan nie.
Apr 2026
Lynette B
Gesin met tieners
5.0
Die hotel en tuine is baie mooi. Personeel baie vriendelik. Alles was puik. Diens was flink en vriendelik.
Sep 2025
Russell F
4.8
Clean and charming. Convenient and quaint in park-like surrounds.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Roland B
4.6
Pragtige historiese hotel. Rozaan het regtig mooi na ons groep gekyk en vir seker dat ons 'n aangename verblyf gehad het.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Oneal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 16 Zion Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pontac Manor Hotel & Restaurant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 420
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 420
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 420
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Zion Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArIWEiP5CItjrG4aUTmTgJOu4SdNa4OwqxkkOK0dDbYNzmbmRT9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 16 Zion Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.741564498264 18.9596799016

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang