8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 155 Kamp Street, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Port Indigo - 3 Bedroom House - 3281 Voetbaai is in die kusdorpie Port Nolloth. Hierdie huis spog met 'n see-uitsig en is ideaal vir 'n rustige wegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 kinderbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die ander 2 badkamers het elk 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n rusbanke en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Rika Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 30
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 155 Kamp Street, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Gaste dink Port Indigo - Port Infinite - 3281 Voetbaai het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
155 Kamp Street, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang