Pick your preferred language

English

Afrikaans

+20

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Athens Road, Unit 1103 Portico, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Portico 1103 is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in die veilige Portico-woonstelkompleks in Bloubergstrand. Dit is ideaal vir 'n paartjie, vakansiegangers of sakereisiger.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, asook 'n wasmasjien toegerus. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek waar gaste kan eet en ontspan terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek, draagbare braaigeriewe en pragtige sonsondergange, asook see- en Tafelberg-uitsigte. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar, en die verblyf is naby winkels, restaurante en die strand.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 108

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 3 Athens Road, Unit 1103 Portico, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Portico 1103 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 180
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 180
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 180
per nag (plek vir 4)
Bespreek

3 Athens Road, Unit 1103 Portico, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0555d6739803381964ce5ca7de30aba14ba9afbebc92c14a7dde77926b1bfda0004805ee6e772fdbd3d550b41bb340479ce6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 3 Athens Road Unit 1103 Portico 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.822680573907 18.478046146313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang