4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Athens Road, Portico 1006, Bloubergstrand, 7439, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Portico Beachfront Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n seefront-kompleks. Die woonstelgebou is direk oorkant die strand en bied 'n pragtige see-uitsig.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die woonstel lei na 'n balkon met 'n panoramiese uitsig oor die see en op Tafelberg.
Die woonstel is naby 'n verskeidenheid restaurante en gaste kan die ikoniese besienswaardighede van die omgewing insluitend Robbeneiland, Tafelberg en die gewilde strande besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Tshepo Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1 Athens Road, Portico 1006, Bloubergstrand, 7439, Wes-Kaap
- Gaste dink Portico Beachfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Athens Road, Portico 1006, Bloubergstrand, 7439, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang