+22

Portswood 103

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Upper Portswood, Portswood 103, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 803 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Portswood 103 is 'n pragtige, kontemporêre woonstel met moderne kenmerke en monochromatiese afwerkings in die hartjie van Groenpunt. Dit is ideaal vir gaste wat verblyf in die Moederstad soek en naby die lewendige deel van Groenpunt wil wees.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en het 'n etenstafel. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Gaste sal toegangskodes vir maklike toegang tot die kelderparkeerarea en deur die voetgangerhek ontvang.

Die lampe en die WiFi met behulp van 'n UPS sal gedurende beurtkrag aan bly. Die woonstel is net 'n entjie vanaf die hoofstraat en stapafstand vanaf bushaltes, sjiek restaurante en besienswaardighede soos die V&A Waterfront en Kaapstad-stadion.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Quinten O
Gesin met tieners
5.0
Veilig en loopafstand van Waterfront. Die woonstel is baie veilig, skoon en netjies. Beskik oor alles wat nodig is. 'n Aanwins tot die woonstel sal 'n...
Sien meer
Mei 2025
Adele V
Gesin met klein kinders
5.0
Stapafstand van Waterfront. Het heerlik gebly. Lekker naby aan die Waterfront. Sal beslis weer daar bly.
Apr 2025
Trunelle D
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker plek, uitstekende diens van die gasheer ontvang. Sien sterre.
Jan 2025
Richard M
Besigheidsreis
5.0
Clean, well appointed self-catering accommodation. A great base for working and exploring Greenpoint.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Anja V
Saam met vriende
4.8
Netjies en modern, baie warm in die somer, geen aircons nie, badkamers baie klein. Ons het lekker gebly.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 790

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 7 Upper Portswood, Portswood 103, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Portswood 103 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 803
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 803
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 803
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Upper Portswood, Portswood 103, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69d97173db8751338c0512a9be02201768c58961931e791f1d26e6af38d6d3f953b3a293b42c55bd44c141f227a695fbce71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 803 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 7 Upper Portswood Portswood 103 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.910093026267 18.411961371905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang