+65
Selfsorg in Van der Hoff Park

Cosy - Best Rest Potch

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Pule T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Best time. Best place, safe and good hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Uitstekend. Mooi en lekker. Baie lekker gebly. Personeel was baie vriendelik, ons het laat aangekom en tog het hulle ons met ope arms ontvang. Baie lekker gebly en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig en mooi. Best Rest is goed geleë in 'n stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantastiese akkommodasie teen bekostigbare tariewe. Netjies, skoon en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Is ideaal vir 'n kort kuier of besigheid in die dorp. Ons het lekker gebly. Die kamer was netjies en ruim en presies waarvoor ons gesoek het vir 'n 1 nag oorslaap in Potch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Hoogs aanbeveel. Baie netjiese en gerieflike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelson F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Place is clean, safe and we enjoyed our stay. Beautiful and the staff are very friendly. Would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laubscher V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie rustige gastehuis. Ons het baie lekker gebly. Daar was 'n swembad vir die warm dae en aircon in die kamer. Baie vriendelik en behulpsaam. Koffie, tee, suiker, melk en water is voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelda V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2026

Rustig. Dit was pragtig, skoon en netjies. Ontvangs was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 Ben Pienaar Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3123c471f287438798530ed11c5b13394c01fbbee217f57b321ee5f6a037a54ca432cf8bd34c5d630bcc6a36c93457688785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 15 Ben Pienaar Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.70461 27.11072

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang