Potch Manor Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Noelene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons nuwe gunsteling! Ons nuwe gunsteling oorslaapplekkie in Potch! Baie sentraal in 'n pragtige omgewing. Kamer goed toegerus - baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Julle is model gaste! Jul kamer hier by Potch Manor staan altyd reg vir julle! Geseënde Kerstyd vir julle en sien verseker in 2026!

Hester J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die nuwe eienaars sluit 'n kontinentale ontbyt in! Gerieflik en heerlike skons! Heerlik! Sal enige tyd weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Dankie Hester vir jou positiewe boodskap! Julle is altyd en enigetyd welkom by Potch Manor!

Anel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Was heerlik rustig. Baie mooi, skoon en die plek self is ongelooflik mooi. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Dankie Anel! Julle is altyd welkom by Potch Manor!

Hendrik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dis 'n tuiste weg van jou tuiste af. Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs, baie modern met ruim spasie. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Baie dankie, Hendrik. Was heerlik om julle te ontvang by Potch Manor. Vriendelike groete, Potch Manor Span

Schalk V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Lekker plekkie. Mooi in pragtige woonbuurt. Vriendelike vinnige diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Baie dankie, hoop om jou sommer vinnig weer te sien.

Heinrich W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

‘n Altyd teruggaan plek. Bly graag daar oor. Vir ons baie gerieflik naby alle plekke waar ons wil wees. Stil, rustige bo-gemiddelde woonbuurt waar ons veilig voel om te gaan stap. Die oggend ontbyt versnaperinge is 'n plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Almari
Potch Manor Guest House
Dankie Heinrich vir jou positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom by Potch Manor! Sien uit om julle sommer gou weer te ontvang.

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Almari
Potch Manor Guest House
Julle altyd welkom!

Cailin W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Few things need a bit of attention. Very comfortable stay. But the pillows smelled a bit mouldy, there were no towels or toilet paper in the bathroom on arrival. Mosquito spray would have been appreciated. My biggest concern was a staff member knocking twice and walking straight into the room while I was lying on the bed. Thankfully I wasn't sleeping or half naked! And then returned later with towels and toilet paper and did the same thing but this time walked around the room talking to me. I felt my space was invaded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Cailin, I am going through the reviews and I am stunned to read this. We are now new owners at Potch Manor since August this year. Hope that when you visit Potchefstroom again, you will visit us and you can enjoy a memorable stay.

Hw D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Baie mooi en skoon. Baie mooi en skoon en ons het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Hw, vreklik dankie vir die mooi kompliment. Ons waardeer die terugvoering. Ons kan nie wag om jul weer te sien. Jul is so welkom! Was heerlik om jul hier te kon ontvang.

Madéle V
1 nag
5.0
Aug 2024

Alles was perfek! Ek het baie lekker by julle gebly! My kamer was baie mooi en alles was perfek! Lekker stil woonbuurt, maar baie sentraal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Baie dankie vir die terugvoering. Bly jy het jou tyd by ons geniet. Hoop om jou weer te sien by Potch Manor.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Almari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 251
R 1 251 R 834
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 251
R 1 251 R 834
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 251
R 1 251 R 834
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Goedehoop Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5847afee56ce20229b75a5209da62ab4d70b67a2e375f40ee58afd713d60ed5188b37bb44f61c4a337d607949c85325eabfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 251 nouVanaf R834 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 9 Goedehoop Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.67672 27.09757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang