+104
Gastehuis in Die Bult

Potch Manor Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Dirk K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Baie netjiese gastehuis. Diens en fasiliteite van hoogstaande gehalte. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Dankie vir jou positiewe terugvoer! Kom kuier asb gou weer by Potch Manor Guesthouse!

Lukas C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Het heerlik gebly. Ons het heerlik gebly – alles was perfek. Wonderlike gasvryheid, uitstekende geriewe en ’n besondere ervaring. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Hi Lukas, dankie vir jou positiewe en opbouende terugvoer. Altyd lekker om te hoor as gaste tevrede was met hul verblyf @ Potch Manor! Jul altyd en enigetyd welkom... sien uit om jul weer te ontvang as kom kuier vir kleindogter!

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Comfortable stay in a gorgeous guest house in the middle of Potchefstroom. We had an excellent stay in this beautiful guest house. The hosts are very friendly and helpful, and the room was clean and spacious. Breakfast was great with excellent coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Dankie vir jou positiewe terugvoer! Julle is enige tyd welkom @ Potch Manor!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Almari
Potch Manor Guest House
Hi Tanya Daar is soveel gaste wat gelukkig en tevrede by Potch Manor tuisgaan en waardering toon vir ons moeite. Maar jou terugvoer is belangrik vir ons en wil ek dit graag aanspreek van ons kant ook, sodat jy weet jou misnoeë val nie op dowe ore nie. Ek het reeds via WhatsApp aan jou terugvoer gegee, maar doen dit graag weer hier op die platform. Daar is voldoende hakke agter deure en ook in die kamer soos jy uit die badkamer stap teen muur (5), ek het foto's vir jou gestuur. Die prop se "washre" was uit en is vervang (as jy dit net afgedraai het, sou jy dit self kon vervang... jammer oor dit). Maar daar was ook gelukkig 'n stort in jou badkamer met warm water. Die badmatjies kon jy net skuif na waar jy dit nodig het, dit is standaard tipe, maar sal tog daarna ook kyk. Elektriese komberse bly 'n risiko, maar ons gaan vanaf Junie maand dit wel op beddens hê in sekere kamers. Die kombers in die kas is 'n dik, sagte, skoon kombers wat prente van blomme op het. Ek is jammer dat dit nie vir jou aanvaarbaar was nie, maar wees verseker ons kyk daarna. Die mooi bedliggies langs beddens is nou wel nie gewone staan tipe nie, maar kandelaarbedligte wat uit die dak hang om 'n ander gevoel te skep. Ek verstaan nie hoe jy jou kop kon stamp nie, maar vra omverskoning vir jou ongerief. Groete

Heleen G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

5 ster verblyf. Dit was baie lekker, vriendelike mense. Mooi plek. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Altyd lekker om positiewe terugvoer te kry. Dankie julle was modelgaste! Kom gerus weer ons (Potch Manor) sal jul enigetyd terug verwelkom!

Duminque R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Perfect stay. Fantastic stay, will definitely come back again! Great location, safe and beautiful. Staff were accommodating and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Thanks for your great feedback. It was a pleasure accommodating your family. Julle enige tyd welkom by Potch Manor, ons kyk uit vir jul volgende besoek. Geseënde Kerstyd vir julle!

Noelene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons nuwe gunsteling! Ons nuwe gunsteling oorslaapplekkie in Potch! Baie sentraal in 'n pragtige omgewing. Kamer goed toegerus - baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Julle is model gaste! Jul kamer hier by Potch Manor staan altyd reg vir julle! Geseënde Kerstyd vir julle en sien verseker in 2026!

Hester J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die nuwe eienaars sluit 'n kontinentale ontbyt in! Gerieflik en heerlike skons! Heerlik! Sal enige tyd weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Dankie Hester vir jou positiewe boodskap! Julle is altyd en enigetyd welkom by Potch Manor!

Anel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Was heerlik rustig. Baie mooi, skoon en die plek self is ongelooflik mooi. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Dankie Anel! Julle is altyd welkom by Potch Manor!

Hendrik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dis 'n tuiste weg van jou tuiste af. Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs, baie modern met ruim spasie. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Baie dankie, Hendrik. Was heerlik om julle te ontvang by Potch Manor. Vriendelike groete, Potch Manor Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Almari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Goedehoop Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5847afee56ce20229b75a5209da62ab4d70b67a2e375f40ee58afd713d60ed5188b37bb44f61c4a337d607949c85325eabfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 9 Goedehoop Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.67672 27.09757
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang