Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Potties Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Alex D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Baie lekker gebly, skoon netjies en vriendelike ontvangs. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Netjies, skoon, vriendelik, alle benodigdhede. Uitstekende gastehuis. Vriendelik en behulpsaam. Skoon. Lekker swembad. Alles wat mens nodig het. Heerlike ontbyt. Selfs ligte en warm water deur kragonderbrekings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annsuzette P
1 nag
5.0
Mei 2023

A diamond in the rough. Dit was 'n awesome verblyf. A diamond in the rough. Vriendelike diens, skoon en netjies. Regtig 'n belewenis gewees. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nici B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Was heerlik en gasvry. Baie lekker kos en heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakes H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Die beste gastehuis in De Aar. Pragtige gastehuis, die beste in De Aar. Heerlik gebraai en gekuier. Sal beslis weer daar oorslaap op pad Weskus toe. Baie goeie prys!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Oasis of De Aar. Very welcoming after a long drive. Potties Guesthouse is very beautiful and has more facilities than all other B&Bs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Potties Guesthouse
Dear Guest Garth, thank you for taking the time to review Potties Guest House. We are so glad that you enjoyed your stay with us. Hope to see you in the near future. Andrea & Jan

Chris H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Ons was baie beïndruk met Potties Guesthouse. Die opset is bitter netjies en veilig met baie goeie en vriendelike diens! Ek sal regtig nie eers verder soek vir verblyf as ek in die area is nie. Dit is die eerste keer wat n bestemming beter lyk in werklkheid as op die foto's! Potties Guesthouse sien my weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Potties Guesthouse
Liewe Chris, dankie vir die pragtige resensie wat jy vir ons geskryf het. So bly hulle het die tydjie hier by ons geniet. Tot ons mekaar weer sien. Andrea & Jan

Letitia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Aangenaam verras. Goeie diens en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard Johann S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Pragtige plek. Kos heerlik. Voel baie welkom. Baie lekker gebly. Stort se vloer bietjie glad. Stortmat sal help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Netjies en goed ontvang en diens. Sterk wind in die nag het geraas op dak veroorsaak. Gerapporteer aan eienaar wat onderneem het om aandag daaraan te gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jan
Potties Guesthouse
Baie Dankie vir die terugvoering. Ons het aandag daaraan gegee en die fout opgespoor en herstel. Ons waardeer dat u dit gerapporteer het sodat ons dit so spoedig kon herstel. Groete Jan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 30, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08363c550d753efa3e5f34185c745e904bf42a79ddb91fd0346f7d6bae6d7dbe4229691082c0bd8565a52f4b60b790ac551e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 30 Hoop Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.645852794272 24.008828401566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang