Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Potties Guesthouse

Gastehuis
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n verwarmer, waterverkoeler, elektriese kombers, 'n plafonwaaier, yskassie, platskerm-TV met DStv-dekodeerder en plaaslike kanale, koffie- en teemaakgeriewe, seep en sjampoe-sakkies in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Ontbyt kan gereël word teen R100 per dag.
Aandete is teen R180 per persoon beskikbaar en dit moet daagliks voor 12:00 bespreek word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koninggrootte-/2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n verwarmer, waterverkoeler, elektriese kombers, 'n 54 cm platskerm-TV met 'n DStv-dekodeerder en plaaslike kanale, koffie- en teemaakgeriewe, seep en sjampoe-sakkies in. Ekstra kombersies is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Ontbyt kan gereël word teen R100 per dag.
Aandete is teen R180 per persoon beskikbaar en dit moet daagliks voor 12:00 bespreek word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tripelkamer
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 3 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n verwarmer, waterverkoeler, elektriese kombers, 'n platskerm-TV met DStv-dekodeerder en plaaslike kanale, koffie- en teemaakgeriewe, seep en sjampoe-sakkies in. Ekstra komberse is ook op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Ontbyt kan gereël word teen R100 per dag.
Aandete is teen R180 per persoon beskikbaar en dit moet daagliks voor 12:00 bespreek word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 30, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08363c550d753efa3e5f34185c745e904bf42a79ddb91fd0346f7d6bae6d7dbe4229691082c0bd8565a52f4b60b790ac551e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 30 Hoop Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.645852794272 24.008828401566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem