+76
Hotel in Quigney Beach

Premier Hotel EL ICC

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 552 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 22 Esplanade Street, Beachfront, East London, 5201, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Premier Hotel EL ICC is in Oos-Londen op die Esplanade geleë en bied skouspelagtige uitsigte oor die Indiese Oseaan. Dit is perfek vir ontspannings- en korporatiewe reisigers, gerieflik geleë naby al die aksie.

Verblyf word in 'n verskeidenheid kamers gebied. Hierdie kamers beskik oor al die nodige geriewe soos 2 enkelbeddens of dubbelbeddens en en suite-badkamers. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Alle kamers het 'n balkon met skouspelagtige uitsigte.

Hotelgeriewe sluit 'n spa, randvloei-swembad, 'n fyn-eet restaurant, 'n sakesentrum, sowel as openbare en BBP-sitkamers in. Parkeerplek op die perseel word ook voorsien. Benewens sy toegewyde raadsale en volledig toegeruste sakesentrum, bied die hotel homself aan as die bestemming van keuse vir afgevaardigdes wat konvensies by die aangrensende Oos-Londen Internasionale Konferensiesentrum bywoon.

Gaste is meer as welkom om nabygeleë strande te verken, waarvoor veral die Oos-Kaap en Oos-Londen bekend is. Nabygeleë puik gholfbane, museums, wildreservate en skouspelagtige natuurskoon bied 'n geleentheid om die Sonskyn- en Wildekus te verken soos nog nooit tevore nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
David Matome L
Gesin met klein kinders
5.0
Best hotel in east london beachfront. Best hotel in East London. Bradley Rama made my wife's birthday to be more special. Well done, Br...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Esmerelda F
Saam met lewensmaat
5.0
This is an upmarket hotel, awesome sea view and friendly staff. Excellent holiday. Luxurious, awesome, satisfactory.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Tsitsila M
Gesin met klein kinders
4.4
Lovely. My stay was really lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Caca Uyanda L
4.2
Great! Stinky carpets. The carpets stink. Everything else was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Marius C
Gesin met tieners
4.2
Aangenaam. Hotel het aan ons vereistes voldoen, was probleme met die TV maar dit is vinnig reggestel! Bietjie duur, maar verder baie goed!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 305

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 22 Esplanade Street, Beachfront, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Premier Hotel EL ICC het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 260
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 260
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 260
per nag, vir 2 mense
Bespreek

22 Esplanade Street, Beachfront, East London, 5201, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 552 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8de86986fc6f7453e38deddbaad39afd6633843e7620d825e9bae4795176bc3a60ea0be4a3714258455ee4228552f596a9d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 260 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 22 Esplanade Street Beachfront 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.018186384683 27.918566465378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang