LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Premier Hotel East London ICC | LekkeSlaap
+29

Premier Hotel East London ICC

Hotel

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Premier Hotel East London ICC
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was perfek.

Alles in die hotel was perfek en mooi. Die diens, asook die ontbyt was 5-ster. Ongelukkig het ons verkeerde tyd gekies om oor te slaap aangesien daar een of ander konferensie langsaan aan die gang was.

Stephan P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Kamer is ruim en skoon. Ontbyt baie goed en smaaklik. Ligging goed. Personeel by ontvangstoonbank baie onvriendelik en glad nie behulpsaam nie.

Onke N - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Onke N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It has awesome and fabulous service.

I really enjoyed my stay there. It was clean and comfortable with great service. We enjoyed our time.

Vanaf R1 506
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 506
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 506
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 512 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Esplanadestraat 22, Beachfront, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMDBmMDNjLWMyYzYtNDA5Yi1hYzY5LWFlOTg3YWE0Mjk4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 506  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 22 Esplanade Street Beachfront 5201 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 11:00 -33.018186384683 27.918566465378
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!