LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Premier Hotel East London ICC | LekkeSlaap
+29

Premier Hotel East London ICC

Hotel
  • Kapasiteit: 512 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Esplanadestraat 22, Beachfront, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 506 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Premier Hotel East London ICC is in Oos-Londen op dei Esplanande geleë. Dié hotel het 'n luisterryke uitsig oor die Indiese Oseaan en dit is lekker naby al die aksie, so dit is ideaal vir vakansiegangers en sakelui.

Ons het suites en "deluxe"-kamers. Die kamers is toegerus met al die nodige geriewe, soos dubbelbeddens of 2 enkelbeddens, en en suite-badkamers. Die kamers is ook toegerus met lugversorging, TV's met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, en koffie- en teemaakgeriewe. Al die kamers het balkonne met asemrowende uitsigte.

Die hotel het ook 'n spa, randvloeiswembad, fynproewersrestaurant, 'n sakesentrum, openbare en VIP-sitkamers, en parkeerplek op die perseel. Buiten die raadsale en volledig toegeruste sakekern is die hotel ook 'n perfekte bestemming vir afgevaardigdes wat konferensies by die Oos-Londen Internasionale Konferensiesentrum bywoon.

Gaste is meer as welkom om die strande in die omgewing te verken waarvoor die Oos-Kaap en Oos Londen veral bekend is. Top-gholfbane, museums, wildreservate en die ongelooflike natuurskoon bied jou die geleentheid om die Sonskyn- en Wildekus te beleef soos nog nooit tevore nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Premier Hotel East London ICC
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Esplanadestraat 22, Beachfront, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Premier Hotel East London ICC het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 506
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 506
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 512 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Esplanadestraat 22, Beachfront, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMDBmMDNjLWMyYzYtNDA5Yi1hYzY5LWFlOTg3YWE0Mjk4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 506  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 22 Esplanade Street Beachfront 5201 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 11:00 -33.018186384683 27.918566465378
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!