Premiere Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Nauhaus Street, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Premiere Gastehuis is 'n moderne, luukse gastehuis. Ons het 5 dubbelkamers en 1 gesinseenheid wat ideaal is vir 'n gesin van 4 mense. Elke kamer bestaan uit 'n 32" platskerm-TV, 'n yskassie en lugversorging.
Ons het veilige parkering op die perseel vir ons gaste en daar is 'n privaat tuin met braai-area. 'n Ligte ontbyt is beskikbaar.
Ons is naby verskeie besienswaardighede bv. inkopiesentrums, restaurante, die Universiteit van die Vrystaat ens. Ons bied jou akkommodasie en dienste met 'n hoë standaard.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Anné-Lize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 129
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 4 Nauhaus Street, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Premiere Gastehuis het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Nauhaus Street, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang