LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Premiere Gastehuis | LekkeSlaap
+23

Premiere Gastehuis

B&B

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 85 resensies vir Premiere Gastehuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Suna D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suna D
Enkelreisiger

Baie netjies en baie gemaklik. Kommunikasie was ook baie goed vanaf eienaar.

Ek sou net graag 'n kragprop naby die bed wou hê vir my rekenaar en selfoon.

Stella N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and clean place.

This is my 3rd time booking, I never had a complaints, but this time I was disappointed with breakfast,eggs has water and bacon was hard, we could not chew it.

Premiere Gastehuis's terugvoer

Good day
Thank you very much for your feedback.
We will definitely have a look at our breakfast and improve where we can.
Regards,
JP

Premiere Gastehuis
Marietjie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf het voldoen aan ons behoeftes.

Gee asb. aandag aan die volgende: Gekraakte vloerteëls in hoofvertrek, badkamerblindings beskadig en storthouer (vir sjampoe ens.) geroes en beskadig.

Peter J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies, goeie ontbyt.

Martin was vriendelik. Die gastehuis was gerieflik en netjies met 'n goeie ontbyt.

Cathlene M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathlene M
Enkelreisiger

Baie netjies, skoon, veilig en rustig.

Baie dankie vir 'n aangename verblyf. Sal weer by jul aanklop.

Elmarie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Die kamer het alles wat nodig is vir 'n nag se verblyf. Dit is egter 'n raps te klein om werklik lekker te bly. Alles is baie netjies en die kamer is baie goed ingerig. Dit is net ruimte wat ontbreek. Baie dankie vir 'n heerlike nagrus. Goeie ontbyt. Sal beslis mense soontoe aanbeveel.

Crystal J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Crystal J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service.

I had a lovely stay at Premiere Guest house, service was great, will definitely recommend to anyone.

Francois Z - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francois Z
Enkelreisiger

Misleidende advertensie!

Ek het vooraf vir 3 aande se verblyf betaal maar na 2 aande die plek verlaat. Die ontbyt is swak en ongesond en elke oggend dieselfde. Die omgewing is vieslik en 'n skande. Die foto op die webwerf is heeltemal misleidend en die plek verdien geen sterre nie.

Lehlohonolo P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lehlohonolo P
Besigheidsreis

It was convenient to my conference venue.

Electric blankets are recommended for future guests especially in winter.

Adriaan D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aaangenaam en voldoende vir doel van besoek.

Sien sterre.

Therese L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese L
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Baie vriendelike en hulpvaardige diens. My voertuig wou nie aanskakel nie en die jong man by ontvangs het my baie mooi gehelp om dit weer aan die gang te kry. Baie dankie.

Peter B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Premiere Gastehuis van begin tot einde van verblyf was uitstekend. Die akkommodasie was ruim en skoon en alles wat ons nodig gehad het.

Ons ervaring by Premiere Gastehuis was een van die beter instellings waarna ons al was. Alle reëlings wat deur die bestuur gemaak is, was aandagtig, akkommoderend en alles was volgens ons smaak. Ek is seker dat my volgende reis tot by Bloemfontein beslis 'n einde sal maak by die Premiere Gastehuis. Sekuriteit was baie goed en die parkering van voertuie was agter die staalskuifhekke. 'n Toegangskode is voor aankoms gegee en het 1 keer gewerk vir toegang wat by die staaloprithek verby is. Die meubels was smaakvol, beddens baie gemaklik en WiFi plus TV en al wat een nodig het. Dit het selfs 'n sitkamer / eetkamer met 'n aparte slaapkamer vir ons volwasse seun langs ons eie gehad met sy eie TV.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The Premiere Guest House from start to end of stay was outstanding. The accommodation was spacious and clean and all that we needed.

Our experience at the Premiere Guest House was one of the better establishments that we have been to. All arrangements made by management were attentive, accommodating and all was done to our liking. I am certain that my next trip up to Bloemfontein will most definitely be a stop over at the Premiere Guest House. Security was very good and vehicle parking was behind steel sliding remote controlled gates. An access code was given before arrival and worked 1st time for access passed the steel driveway gate. The furnishings were tasteful, beds very comfortable and WiFi plus TV and all that one needs. It even had a lounge/dinning room with a separate bedroom for our adult son next to our own with its own TV.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Stella N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella N
Gesin met tieners

Nice place, value for money.

Nice place and Martin was very friendly and welcoming. I will definitely book there again.

Stella N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stella N
Gesin met tieners

Nice place, value for money.

The place is nice and clean, however the reception gentlemen was not friendly at all, he gave me an attitude the minute we walked in. There is a step from the dining room to the bedroom, there should be a sign put up to prevent people from tripping. Other than this, I will want to go back.

Madeleen D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleen D
Gesin met klein kinders

Effens teleurgesteld!

Die ligging is baie baie sleg! Foto's bedrieglik. Die matjie in ons kamer was vol vetkolle. Geen probleem met die diens nie, maar sal nie weer daar oornag nie.

Pieter C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ontvangs was baie goed en kamer 1 was baie netjies. Die bed was pap, baie sag en het na effens na die middel gesak. Ons het moeilik geslaap. Die yskassie raas erg en ek moes dit afsit sodat ons aan die slaap kon raak.

Piet B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Plek is skoon en netjies maar ietwat "sleg" geleë maar die verblyf was aangenaam.

Nicola B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola B
Enkelreisiger

Lekker en baie goed geleë.

Ek het baie lekker gebly. Net geslaap en moes vroeg vertrek so kon nie ontbyt ervaar nie. Dit sou lekker gewees het om beskuit te kon hê saam met koffie vroeg oggend. Anders baie lekker gebly.

Andrea V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andrea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik vir 'n oornag-stop.

Die kamer was netjies, maar baie beknop met min natuurlike lig.

Esmerelda F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Esmerelda F
Gesin met tieners

It was comfortable.

It is a very good place for a quick in and out. We slept very well because it was a save environment. Save parking as well.

Eben F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben F
Enkelreisiger

Het baie lekker gekuier, vriendelike diens en help graag.

Nie te ver van die hospitaal af nie.

Elize B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed.

Vriendelike ontvangs. Baie gasvry. Lekker ontbyt.

Lulu G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lulu G
Enkelreisiger

Had the best service in a B&B, staff very friendly and helpful. Will definitely come back.

When I saw the surroundings I was a bit sceptical as the municipal services seem to be minimal, waste black bags lay in the streets for days, however, the experience in the Band B was phenomenal and comfortable.

Willemien S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien S
Gesin met tieners

Gerieflik, netjies en bekostigbaar.

Sal enige een aanbeveel. Martin is ongelooflik, dis rustig en fantasties, sal enige tyd weer Premiere Gastehuis besoek. Dis beslis waarde vir jou geld.

Wilri E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wilri E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skool!

Die gastehuis is regtig netjies en waarde vir geld. Ons sal weer daar oorbly. Die sekuriteit is goed.

Elsa T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie goeie waarde vir die geld wat jy betaal. Ons het meer gekry as waarop ons "gebargain" het. Skoon, netjies, rustig en aan te beveel vir die persoon/persone wat nie 'n arm en 'n been wil betaal om net oor te slaap nie.

Imari V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Imari V
Saam met vriende

Verrassing.

Lekker ontbyt wat ingesluit is. Goeie waarde vir geld. Area bietjie dodgy.

Herman P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P
Enkelreisiger

Baie netjies en baie goeie waarde vir geld.

Nie die voorste area in Bloem nie en ook nie naby winkels nie maar vir oorslaap naby die uiters duur hotelle en ander konferensie plekke is die die beste waarde vir geld wat ek in jare beleef het.

Cecilia L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia L
Enkelreisiger

Rustig en skoon. Sal definitief weer daar oorslaap.

Dit is in 'n baie rustig omgewing geleë en ontspannend. Die plekkie was ook baie skoon en ruim. Sal definitief weer daar oorslaap.

Martin M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martin M
Enkelreisiger

Accomodation was great but the bathrooms needs an upgrade. Shower door broken.

See stars.

Antoinette G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen klagtes en mooi skoon.

Kan aanbeveel en baie rustig.

David A - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en gasheer altyd beskikbaar.

Verblyf geniet en sal dit beslis aanbeveel.

Jb M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jb M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en alles wat nodig is.

Alles wat nodig is, is by Premiere Gastehuis beskikbaar.

Margit S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike gastehuis.

Ons het ons verblyf geniet, met alle nodige geriewe. (Ons bure was net luidrugtig, wat ons eintlik moes gemeld het).

Karlien W - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karlien W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel nie veilig nie, maar diens is wonderlik.

Die bruin beddegoed is lelik en lyk nie netjies nie.

Arné G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arné G
Besigheidsreis

Eenvoudige goedkoop verblyf.

Ideaal vir paar dae sakeverblyf

Theresa G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Theresa G
Saam met vriende

It was not clean. We had to find another place to stay.

Although we had already paid our accommodation, we had to find and pay other accommodation that night. The shower floor was very grimy and a smell in the room set off my sisters asthma and her chest closed immediately. For health reasons we left immediately.

Stefan D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Kan die gastehuis baie sterk aanbeveel. Baie netjiese skoon kamers en 'n heerlike ontbyt.

Gert L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert L
Gesin met tieners

Baie lekker!

Ons het dit baie geniet. Baie lekker ontbyt en skoon gemaklike kamers.

Phumzile Z - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Phumzile Z
Enkelreisiger

Lovely place with friendly personnel.

The receptionist was very helpful and understanding as I had to arrange to have breakfast there with my daughter who was not booked there and I just paid for that. I had asked for a double bed and I even asked when I checked in if it was a double bed and was told yes it was. When I got to bed at night it was two single beds put together and just having a double size duvet on top. So the two beds would separate when one moves across. Was too tired to go and complain about that so I just slept.

Wikus D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus D
Saam met vriende

Gerieflik, die kamers was netjies, ideaal vir oornag, maar...

Was aangenaam verras met die netjiese kamers, maar ongelukkig het die persoon aan diens, nadat hy ons drie maal gevra het of ons ontbyt gaan eet die volgende oggend en ons elke keer ja gesê het, en tyd bevestig het, het niemand die volgende oggend opgedaag om ons ontbyt te bedien nie. Het hom ook geskakel, maar het nie eens sy foon geantwoord nie en of terug geskakel nie. Jammer, sal nie weer daar oornag nie.

Yolandé K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandé K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Gastehuis was bekostigbaar en baie netjiese verblyf met baie goeie diens.

Anika V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie gemaklike oorslaap-plek op pad see toe.

Ons het baie gemaklik geslaap en gerus voor ons die res van die pad moes aandurf. Alles was skoon en na verwagting. Sal maklik weer daar stop volgende jaar.

Eldoreen E - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldoreen E
Gesin met klein kinders

Aangename ondervinding.

Baie netjies. Ontvangs baie professioneel.

Wimpie V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V
Gesin met klein kinders

Uitstekende bekostigbare verblyf.

Uitstekende bekostigbare verblyf met goeie diens.

Jacques F - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques F

Netjies, skoon, ruim. Meer buigsaamheid met ontbyttye sal verwelkom word.

Verblyf vir 4 volwassenes in die gastehuis was ruim en skoon. Bestuur is vriendelik en was baie hulpvaardig om ons te help met vriesspasie. Al negatiewe kommentaar is dat die tyd vir ontbyt baie onbuigsaam is. Sal egter weer hier kom bly - ideaal vir halfweghuis op die N1!

Portia M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Portia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Martin is very friendly. The room was small, but okay.

Michael R - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael R
Gesin met tieners

Had a perfect stay.

An excellent stay. Close to shopping mall.

Peet V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was netjies en het veilig gevoel in die area.

Ons is baie gasvry ontvang by die gastehuis. Die eenheid was gereed en netjies. Ons het ook baie veilig gevoel. Om daar oor te bly is waarde vir geld. Daar is geen geraas van verkeer op hoofroetes hoorbaar nie.

Esta D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and warm during coldest week in winter.

We were welcomed by friendly Martin! Everything in place. Nice and warm. Nice breakfast every morning. Beverages to buy in fridge were a winner! I'll recommend Premiere to anybody.

Theresa G - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa G
Gesin met klein kinders

Verfrissend.

Premiere Gastehuis is beslis die moeite werd hetsy, alleen, met metgesel of kinders. Dis 'n skoon, ruim gastehuis met vriendelike en hulpvaardige personeel. Dis maklik bereikbaar en in 'n stil omgewing en dis binne loopafstand van die sakegebied. Die komplimentêre ontbyt was voorwaar 'n aanwins.

Melindi S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melindi S
Gesin met tieners

Netjies, vriendelike personeel! Sal altyd weer teruggaan.

Ons het so lekker oorgeslaap vir die nag. Jou bed kan mos nooit vervang word nie, maar dit het gevoel of ek in my eie bed slaap! Dankie julle, ons het 'n lekker nagrus gehad.

Mari-lize G - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-lize G
Besigheidsreis

Gasvry, skoon, netjies! Lekker vir 'n aand of twee se verblyf.

Ek het baie welkom gevoel, na 'n lang dag op die pad kon ek 'n lekker warm stort in 'n baie netjiese skoon badkamer geniet en ek het net so lekker geslaap! Dit is heerlike vir 'n sakereis of 'n in-en-uit verblyf. Die ontbyt was ook baie lekker voorberei. Ek dink nie dit is die regte plek vir 'n gesin nie en dalk ook nie om meer as 2/3 aande oor te slaap nie.

Marc B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marc B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker!

Het heerlik geslaap en heel lekker geëet!

Arina W - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arina W
Gesin met tieners

Ideale verblyf in die familie-eenheid.

Skoon en groot kamers. Definitief waarde vir geld.

Santie K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie K
Besigheidsreis

Dit was netjies en ontspanned, maar kan bietjie verbeter op jul ontbyt.

Baie behulpsaam en skoon. Sal weer van jul gebruik maak as ek weer plek soek om oor te bly.

Edward R - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edward R
Besigheidsreis

Goed vir enkele aand.

Goeie plek. Naby militêre basis vir aand se slaap. Word vir die doel en bekostigbaarheid aanbeveel.

Charl Smit. S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl Smit. S
Enkelreisiger

Vriendelike en aangename ontvangs.

Het verblyf gesoek in Kimberley na aan die Mediclinic.

Amor D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amor D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Martin is die ideale gasheer, kon nie vir beter vra nie, heerlike vullende ontbyt.

Julle sal baie meer gaste lok as weekstariewe bietjie goedkoper is of as jy langer bly as 1 dag. Baie stil en rustig, alhoewel dit nie in 'n gesiene woonbuurt is nie. Die Mall en Spur is basies net om die draai en dis definitief 'n pluspunt.

Naude A - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Naude A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie te sleg nie en nie te goed nie.

Die kamer was lekker gerieflik maar die persoon by ontvangs het nie 'n goeie indruk gemaak nie. Die ontbyt was nie sleg maar die suiker, tamatiesous, muesli en melk was op.

Dirk Hermans B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk Hermans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not suitable for long stays.

It is suitable for a one night stay, not for longer.

Pierre E - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre E
Enkelreisiger

Skoon en netjies. Sentraal geleë.

Diens kan beter en ontbyt kan meer keuses bevat, andersins was die fasiliteite baie goed.

Eddie E - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Premiere Guest House laat my met geen klagtes nie.

Die doel van die bespreking was vir 'n oornagplek naby aan die snelweg. Die kamer was skoon en ons is vriendelik verwelkom. Die gehalte regverdig die gastehuis se gradering. Waarvan ek nie gehou het nie is dat die ontvangs en die ontbyt vertrek een vertrek is en beknop is.

Imelda Z - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Imelda Z

Ria our hostess was very friendly and welcoming.

She followed up on my request. I was accompanied by my 80 year old mother who had a hip repalcement 3 weeks ago and the room was accessible and spacious enough.

Barbara B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Barbara B
Enkelreisiger

Dit was bloot sakeverblyf.

Dit was nie 'n goeie ervaring nie. Die beddens lyk op die oog af om 'n koninggrootte-bed te wees. Dit is eintlik net 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif is. Die persoon wat die gastehuis bestuur was in die kamer net langs my kamer geleë. Daar was sigarethouers met stompies wat duidelik dae en of weke laas skoongemaak was. Die reuk van ou sigarette het die lug voor my kamer oorheers en dit was nie aangenaam nie.

Premiere Gastehuis's terugvoer

Beste Barbara,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal die aangeleentheid dadelik aanspreek omdat dit vir ons as eienaars, onaanvaarbaar is. Baie jammer vir die ongerief.

Premiere Gastehuis
Anele C - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele C
Gesin met tieners

Baie netjies.

Gasvryheid 100%. Baie dankie, ons sal beslis weer daar oorslaap.

Christo M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heelnag onrustig geslaap.

Martin is baie gaaf, maar omgewing was ongelukkig nie lekker nie.

Rossouw V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rossouw V
Saam met vriende

Als was baie lekker.

Baie lekker gebly, baie dankie.

Stephnie K - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Stephnie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was skoon maar baie knap en nou.

Die ontbyt was aaklig. Net spek wat nie gaar gebraai is nie, met lou roereiers. Geen joghurt, geen tamatie of iets met die ontbyt nie. Nooit nooit weer nie - Dankie.

Deon H - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die kamer was skoon en netjies, die stort lekker warm. Die muskiete het ons gepla, maar die gasheer het die nodige gif voorsien. Die ontbyt was teleurstellend: ons het meer as 2 snye roosterbrood, roereier en goedkoop wors verwag.

Estee Anne F - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estee Anne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles en meer gehad wat ons nodig gehad het. Was rustig!

Al was daar geen krag het ons heerlik gerus en tuis gevoel!

Louis S - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer het jy nie nodig nie.

Perfek vir oornag. Gemaklik en skoon.

Annalize B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annalize B
Besigheidsreis

Baie skoon en netjies.

Die mense is baie gasvry en ons het baie tuis gevoel.

Ria W - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ria W
Besigheidsreis

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Ronel L - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens van Martin en 'n pragtige kamer en perseel.

Sal julle definitief aanbeveel. Dit is 'n huis weg van die huis. Dankie Martin vir jou vriendelikheid en flink diens. Jy het ons regtig tuis laat voel. Mis jou geselsies en lekker vrugteslaai. Voorspoed vorentoe en sal jou weer sien as ons in Bloemfontein is.

Alan R - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan R
Besigheidsreis

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Susan D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wooneenheid baie netjies, diens vriendelik en ontbyt heerlik.

Sal weer daar oornag.

Christa W - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and neat

A good stay.

Jacobus V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf, dankie!

Die kamer was mooi skoon en die lugversorger werk goed.

Izelda D - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izelda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet. Safe. Very clean

Very friendly and accommodating. Enjoyed it.

Mpho B - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mpho B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was very pleasant

We wouldn't mind coming back here again when next in Bloemfontein.

Palesa K - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa K
Saam met vriende

Great place to stay at!!

We had fun, thanks!

Piet B - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers baie netjies en skoon.

Die kamers was baie netjies en skoon. Beddens was gerieflik. Ek sal die gastehuis definitief aanbeveel aan my vriende.

Norbert H - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Norbert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en skoon. Goed geleë vir oorslaap!

Sien die sterre hieronder.

Lourens P - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens P
Gesin met klein kinders

Baie netjies en baie vriendelik!

Sien die sterre hieronder.

was R640
Vanaf R576
per nag (vir 2 persone)
was R640
Vanaf R576
per nag (vir 2 persone)
was R640
Vanaf R576
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nauhausstraat 4, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYfMjSinVjkcN9bOzZVlLnDKUTeo1fQGuxrD815THxKXQK92OrS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R640, nou Vanaf R576  per nag (vir 2 persone) 85 5 1 4 4 Nauhaus Street Brandwag 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.099834690565 26.193269044161
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!