+12
Selfsorg in Pretoria-Oos

Pretoria East Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sonja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Kamer baie ruim en dit was baie veilig. Ek het baie lekker oorgeslaap. Die kamer was baie gerieflik. Ek kon baie maklik rondbeweeg met my loopraam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Pretoria East Guest House
Dankie Sonja!

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Meets all expectations. Peaceful, home from home, easily accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Pretoria East Guest House
Dankie Johan!

Casper V
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Sal vir seker weer bespreek. Veilig, uitstekend geleë en baie vriendelike gasvrou. Plekkie self pragtig gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Pretoria East Guest House
Dankie Casper!

Annette C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Vriendelik en hulpvaardige gasvrou. Gerieflik. 6 min van Netcare Pta Oos hospitaal. Goed vir chemo-pasiënt wat moet oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Pretoria East Guest House
Dankie, Anette. Hoop jy voel beter na die chemo.

Roelof D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Kyk, die gasvrou het aan alles gedink. Voel soos jou huis. Dit was die lekkerste, rustig, skoon, netjiese plek ooit. Fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie goed. Puik diens. Netjies. Vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Pretoria East Guest House
Dankie Retha, hoop jy's gou gesond!

Magda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lieflike atmosfeer, skoon, netjies en bietjie ekstra detail wat gaste spesiaal laat voel. Baie netjies en deeglik toegeruste verblyf. Daar was in detail gesorg vir daardie bietjie ekstra wat verblyf baie spesiaal maak. Ons sal weer daar bly en dit aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies en heerlike atmosfeer. Baie veilige area. Ons het heerlik gebly. Die eienaars was betrokke by ons aankoms en vertrek tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Pretoria East Guest House
Dankie Sonja, was lekker om julle te ontmoet. Sal kom inloer in Parys!

Retha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

'n Aangename ervaring. Die webtuiste se diens is absoluut puik. Die gastehuis was skoon, nètjies en groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Pretoria East Guest House
Dankie Retha, bly jy het dit geniet! Groete Hanna

Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige skoon oornag verblyf. Pragtige skoon oornag verblyf. Baie dankie vir al die ekstra bederfies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Pretoria East Guest House
Dankie Lizette!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)
Bespreek

77 Rockwood Crescent, Woodlands Lifestyle Estate, Pretoria, 0072, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd215da7e011a52e675ea5dae6c9c64dc4169f3705701af5f54904dfcb482e574a9676c4f120e4628ccd817914ca3b960feac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R801 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 77 Rockwood Crescent Woodlands Lifestyle Estate 0072 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.82449624637 28.303558012481
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang