LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12
Selfsorg in Pretoria-Oos

Pretoria East Guest House   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Duncan V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Baie lekker. Gastehuis was baie netjies en gerieflik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Pretoria East Guest House
Baie dankie Duncan, ek waardeer!

Elize O
1 nag
5.0
Sep 2026

Grieflike, veilige verblyf naby Pretoria Oos Hospitaal. Hierdie kamer kort niks! Ek het regtig veilig en gemaklik gevoel in die rustige omgewing, as vrou alleen, in die gerieflike ruim kamer met alles wat jy nodig het. Ek moes op kort kennisgewing vir 'n addisionele nag bespreek en was baie tegemoetkomend. Die verblyf is net om die draai van Pretoria Oos Hospitaal. Ek kan dit aanbeveel vir enige iemand, gestremd of nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann M
1 nag
5.0
Aug 2026

Vriendelikste mense onder die son! Uit hulle pad gegaan om te help! Baie dankie. Die gastehuis was baie netjies en ruim met alles wat jy dalk so nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Pretoria East Guest House
Dankie Ann!

Jolinda F
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Pragtig en so rustig! Pragtig en so rustig! Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Pretoria East Guest House
Dankie Jolinda!

Sonja V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Kamer baie ruim en dit was baie veilig. Ek het baie lekker oorgeslaap. Die kamer was baie gerieflik. Ek kon baie maklik rondbeweeg met my loopraam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Pretoria East Guest House
Dankie Sonja!

Johan J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Meets all expectations. Peaceful, home from home, easily accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Pretoria East Guest House
Dankie Johan!

Casper V
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Sal vir seker weer bespreek. Veilig, uitstekend geleë en baie vriendelike gasvrou. Plekkie self pragtig gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Pretoria East Guest House
Dankie Casper!

Annette C
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Vriendelik en hulpvaardige gasvrou. Gerieflik. 6 min van Netcare Pta Oos hospitaal. Goed vir chemo-pasiënt wat moet oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Pretoria East Guest House
Dankie, Anette. Hoop jy voel beter na die chemo.

Roelof D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Kyk, die gasvrou het aan alles gedink. Voel soos jou huis. Dit was die lekkerste, rustig, skoon, netjiese plek ooit. Fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie goed. Puik diens. Netjies. Vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Pretoria East Guest House
Dankie Retha, hoop jy's gou gesond!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)
Bespreek

77 Rockwood Crescent, Woodlands Lifestyle Estate, Pretoria, 0072, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd215da7e011a52e675ea5dae6c9c64dc4169f3705701af5f54904dfcb482e574a9676c4f120e4628ccd817914ca3b960feac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R801 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 77 Rockwood Crescent Woodlands Lifestyle Estate 0072 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.82449624637 28.303558012481
Soek in 'n groter streek