2 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 77 Rockwood Crescent, Woodlands Lifestyle Estate, Pretoria, 0072, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Pretoria East Guest House is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Woodlands Lifestyle Estate, Pretoria. Die eiendom is naby Pretoria East Netcare Hospitaal, plaaslike winkels en restaurante, wat dit ideaal maak vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, en die badkamer is toegerus met 'n stort, 2 wasbakke en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea bevat 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n waaier. Die eenheid is ook toegerus met 'n mini-yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi word voorsien.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar, en gaste kan wandelings rondom die landgoed geniet of in een van die klein parke ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 77 Rockwood Crescent, Woodlands Lifestyle Estate, Pretoria, 0072, Gauteng
- Gaste dink Pretoria East Guest House het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
77 Rockwood Crescent, Woodlands Lifestyle Estate, Pretoria, 0072, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang