Beskrywing
Elke kamer by Pretorius Park is deeglik ontwerp vir gemak en ontspanning, met 'n sagte dubbelbed, 'n verkoelende plafonwaaier en 'n stylvolle en suite-badkamer met 'n ruim stort. Die privaat kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, ketel en al die noodsaaklike eetgerei en breekware, wat dit perfek maak vir ontspanne selfsorg. Stap buite op jou eie afgesonderde patio en geniet die rustige tuin-omgewing terwyl jy dwarsdeur jou verblyf verbind bly met hoëspoed-Wi-Fi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat inkloktyd tussen 14:00 en 19:00 is, en uitkloktyd is om 10:00.
Geen gaste sal later kan inklok nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
157 Pelindaba Road, Pretorius Park, Broederstroom, 0240, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang