+22
Selfsorg in Oudtshoorn

Pretplaas Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 274 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Schalk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtige eenheid en skoon en gerieflik. Pragtige eenheid met vriendelike gasvrou en gasheer. Alles wat jy benodig en pragtig skoon. Dit was baie lekker om daar te bly en sal defintief weer terugkom. Alles was perfek en sal Pretplaas aanbeveel vir enige iemand. Veilige parkering agter n geslote hek en ons het regtig baie welkom gevoel. Baie dankie vir n heerlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstekende verblyf met 'n plaas ervaring. Uitstekende verblyf, netjiese eenheid. Perde, hoenders, honde, katte, dit soos 'n plaas ervaar met ruimtes buite. Vriendelike ontvangs van die eienaar. Ons sal in die toekoms weer op Pretplaas wil oornag, en beveel aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Pragtige, skoon en netjiese kamer. Niks meer nodig as dit nie. Fantasties lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig, geen probleem gehad, sal weer daar gaan oorslaap. Lekker geslaap vir 1 aand, was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Plesierig. Lekker privaat en baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Gemaklike, sakpas verblyf. Absolute waarde vir geld. Ons het 'n 2-jarige seuntjie en dit was vir hom 'n hele avontuur. Die kamer is skoon en goed toegerus. Die lugversorging sorg vir 'n gemaklike verblyf, selfs in die hitte. Die ligging is naby genoeg aan die dorp, en naby die Cango Wildlife Ranch en toeristeplase. Hoogs aanbeveel. Ons sal definitief weer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

So rustig net soos die Klein Karoo kan wees! Was baie netjies en 'n goeie prys klas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie sentraal vir KKNK. Ons sal beslis weer daar wil bly indien plek beskikbaar het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendel P
1 nag
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld en sentraal geleë. Heerlik gebly. Vriendelike gasvrou. Ons het die plaasatmosfeer baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lawrence C
1 nag
5.0
Mrt 2026

Het baie lekker oornag. Vriendelik ontvang, skoon en netjies. Vriendelik ontvang deur die gasvrou. Kamer en badkamer is skoon en netjies. Gerieflik geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 274

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

80 Victoria Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxMzNkOTczLTdhYjAtNGQ4ZC1hYzBlLTk3MTUzZDFlOGU2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 274 5 1 5 80 Victoria Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.579526199232 22.203521077385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang