+22
Selfsorg in Oudtshoorn

Pretplaas Akkommodasie

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 80 Victoria Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Pretplaas Akkommodasie is geleë in die ryk historiese dorp Oudtshoorn in die hartjie van die Klein Karoo. Dit is stapafstand van kuriowinkels, restaurante en die middestad.

Pretplaas Akkommodasie bied 3 basiese eenhede wat elk 2 persone kan akkommodeer. Eenheid A het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Eenhede B en C is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die eenhede beskik ook oor 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. 'n Patio met buitemeubels lei vanaf die eenheid.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe en die swembad. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien.

Let asseblief daarop dat die eenhede nie volledig toegerus is vir selfsorg nie, maar gaste is welkom om die hoofhuis se kombuis te gebruik vir kook en skottelgoedwas.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 274 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Schalk B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige eenheid en skoon en gerieflik. Pragtige eenheid met vriendelike gasvrou en gasheer. Alles wat jy benodig en pragtig skoon. Dit was baie lekke...
Sien meer
Apr 2026
Hendrik H
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf met 'n plaas ervaring. Uitstekende verblyf, netjiese eenheid. Perde, hoenders, honde, katte, dit soos 'n plaas ervaar met ruimtes ...
Sien meer
Apr 2026
Charlene M
Besigheidsreis
5.0
Pragtige, skoon en netjiese kamer. Niks meer nodig as dit nie. Fantasties lekker gebly!
Apr 2026
Martie B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, geen probleem gehad, sal weer daar gaan oorslaap. Lekker geslaap vir 1 aand, was perfek.
Apr 2026
Gustav M
Saam met lewensmaat
5.0
Plesierig. Lekker privaat en baie rustige omgewing.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 274

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 80 Victoria Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pretplaas Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

80 Victoria Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxMzNkOTczLTdhYjAtNGQ4ZC1hYzBlLTk3MTUzZDFlOGU2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 274 5 1 5 80 Victoria Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.579526199232 22.203521077385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang