Selfsorg in Murraysburg

Prickly Pear Boutique Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Chris K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Tien uit tien. Prickley Pear het al die boksies getik - luukse ruim kamer met kwaliteit meubels en kombuisbenodighede. Alles was silwerskoon en die braai op die stoep onder die Karoo sterre was puik. Sophia is 'n uitstekende gasvrou en het ons baie welkom laat voel. Slaap oor, jy sal nie spyt wees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Waarde vir geld! Lieflike en rustige plek! Baie lekker gebly, dit is netjies en skoon - ons het ons roete aangepas om weer hier oor te slaap. Die braai op die stoep maak dit 'n lekker oornagplek. Wat lekker is, die afwerkings en alles in die plek is goeie kwaliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en ontspanne oorslaap verblyf. Verblyf is baie mooi en gerieflik. Sophia laat mens baie tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Prickly Pear Boutique Guesthouse
Beste Alida Baie dankie dat julle by ons gebly het. Dit maak ons so gelukkig as ons gaste hul verblyf by ons geniet. Julle is altyd welkom terug. Prickly Pear Groete Sophia

Vicky V
1 nag
4.8
Jan 2026

Stil, veilig en uiters gemaklik – ’n heerlike somerverblyf. Ek het baie lekker by Prickly Pear Boutique Guesthouse oornag. Ek het uitstekend geslaap – dit was doodstil en baie rustig. Die aircon was heerlik, veral omdat dit hoogsommer was. Alles in die eenheid het perfek gewerk en dit was baie netjies en skoon. Die kwaliteit van die linne en breekgoed was uitstekend en die plek is goed toegerus. Ek het ook lekker gebraai. Ek kon my voertuig met ’n vol dakrak veilig parkeer; alles was oornag daar en niks is gesteel nie. Dit was ’n gemaklike, sorgvrye verblyf en ek sal dit beslis aanbeveel. Dis die 30 min afdraai van die N1 af werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa V
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2026

Ons het heerlik gebraai en gekuier as gesin na 'n lang pad. Ons het heerlik gebly! Die woonstel is absoluut pragtig! Sophia gaan uit haar pad uit om mens tuis te laat voel en vir seker te maak dat jy alles het wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jessica P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Comfortable and quaint. A comfortable, warm and beautiful environment! Sophia is a wonderful host and always goes out of her way! This is the only place we'll stay when travelling between Gauteng and Western/Eastern Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisjan V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Baie ekstra moeite vir gaste se gemak. Pragtige dekor, baie skoon. 'n Wonderlike verwelkomende oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Lekker naweek. First class. Anytime again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Prickly Pear Boutique Guesthouse
Beste Dirk Baie dankie dat julle by ons gebly het. Dit was heerlik om julle te ontvang. Julle is altyd weer welkom. Prickly Pear Groete Sophia

Yolandi S
1 nag
5.0
Des 2024

Peaceful, beautiful, comfortable, organised. Incredible, we got lost on our way but she kept in contact until we arrived, checked in the next morning as well. Sophia is an amazing person and we will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Prickly Pear Boutique Guesthouse
Best Yolandi Thank you so much for your heartwarming review! Thank you for choosing to stay with us, we really enjoyed having you at Prickly Pear & you’re always welcome back! Prickly Pear regards

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Puik, skoon, gerieflik. Puik, puik, puik! Hier is geen geld of moeite ontsien om jou 'n puik ervaring te gee nie! Regtig besonders. Die ent van die N1 wat jy more ry is oor en oor die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Prickly Pear Boutique Guesthouse
Beste Pieter Baie dankie vir jou mooi terugvoering! Dis so lekker as gaste ons plek geniet soos ons wil hê hulle moet. Dit was heerlik om julle te ontmoet en te ontvang by Prickly Pear! Julle is altyd weer welkom! Prickly Pear Groete Sophia

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

19 Darling Street, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa94aad15acb6358187a695fe003401f704ec990a17b0a27cf28ad5d059da347892430dab305d6c6f99121a853b139e012c93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 19 Darling Street Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.960742441834 23.761697896602
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang