4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 De Beer Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Prince Albert Cottage is 'n bekoorlike, knus kothuis by die ou 1851 Kaaps-Hollandse plaashuis in die hartjie van Prins Albert. Hierdie lieflike kothuis bied slaapplek aan 4 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n klein gesin of 2 paartjies. Met sy rustige en pragtige omgewing is hierdie eenheid die ideale plek om te ontspan.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis lei na die sitarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel vir knus aande met die gesin en vriende.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n swembad in die tuin en 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sally Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 18 De Beer Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Prince Albert Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 De Beer Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang