+100
Selfsorg in Klein-Karoo

Prinspoort Klein Karoo Stay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Christelle O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustige en veilige plaaswegbreek. Dit was lekker om die rustige plaaslewe vanaf die stoep te beleef en ook om die skoonheid van die omgewing te voet te verken. Gasvrou se bederfies in die kombuis was ekstra spesiaal. Huis is lekker ruim en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Peace and tranquility. Lovely, comfortable pet-friendly cottage in beautiful surroundings. We were provided with delicious home-baked bread, rusks, cheese and milk. Absolute peace and tranquility, and the pool was welcome; just take care with slippery tiles. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tineke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Baie lekker en luukse verblyf. Baie netjies en goed toegerus. Lekker elektriese komberse vir die koue aande. Mooi stoep om op te sit. Daar is egter 'n paar trappe in en om die huis wat 'n probleem kan wees vir ouer mense.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezel J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Rustig in die Karoo. Ons het lekker gekuier by Prinspoort Plaashuis. Ruim huis met oorgenoeg spasie vir elkeen om sy eie ding te doen.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Melinda W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2025

A wonderful relaxing farm stay. A lovely well-equipped farmhouse with 4 bedrooms and bathrooms. A well-kitted-out kitchen. The host made sure we were settled and spoilt us with fresh bread, milk, jam and cereal, rusks as well as tea and coffee. The place is fenced off, so it's super for your dog. Lovely pool and firewood for the braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Very relaxing. What a fantastic, awesome place. An out of this world reception. One of the best places we have stayed thus far. It is matched with Atlantic Villa in Swakopmund.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Alles wat jy nodig het, pragtig aangebied en in puik toestand. Baie gerieflike en smaakvolle verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Baie mooi huis met beeldskone uitsig. Dit was baie goeie waarde vir geld. Dit is 'n egte Karoo ervaring. Bergfietsry in die Prinspoort was 'n wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Heerlike Karoo verblyf. Was baie tevrede met die verblyf. Een badkamer se kraanmeganisme het losgekom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilian
Prinspoort Klein Karoo Stay
Ons kan maar net verskoning maak indien daar probleme met die kraanmeganisme ondervind is. Dit is werklik jammer dat die gas dit nie aangemeld het gedurende hulle verblyf nie sodat ons die kans gegun kon word om dit reg te stel. Daar het wel gaste in dieselfde wooneenheid gebly na die betrokke gas se vertrek - en vir 'n langer periode - wat geen probleme met die kraanmeganisme ondervind het nie.

Charl K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Absoluut uitstekend. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilian
Prinspoort Klein Karoo Stay
Ons streef te alle tye om ons gaste se verblyf so genotvol as moontlik te maak en om oomblikke van louter vreugde te skep. As ons in die doel geslaag het, is ons tevrede. Groete, Lianda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lilian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Kruitfontein Farm, Ladismith, 6655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0797570853a41a121c279deda1081ff6e590140afcd53f8ee10bd56edad9596a8df29c68e6779bd7c2862857b23d93d47266?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 Kruitfontein Farm Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.529256624419 20.855029311738
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang