+100
Selfsorg in Klein-Karoo

Prinspoort Klein Karoo Stay

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Kruitfontein Farm, Ladismith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Prinspoort Klein Karoo Stay bied selfsorgverblyf op 'n plaas ongeveer 43 km van Ladismith in die Klein-Karoo.

Die 3 eenhede is heeltemal apart en privaat en elke eenheid is ten volle toegerus. Springbokhuisie het slaapplek vir 4, Elandhuisie het plek vir 4 en Prinspoort Plaashuis het plek vir 8. Elke eenheid het braaigeriewe, 'n vuurput en 'n swembad met 'n uitsig oor die plaas en die vallei. Boonop het Plaashuis en Springbokhuisie omheinde tuine wat dit ideaal maak vir troeteldiere.

Prinspoort Klein Karoo Stay bied 'n rustige wegbreek van die stad se gedruis en dit is 35 km vanaf die R62 wat na 'n rits besienswaardighede lei. Gaste kan loer na hoe 'n werkende Karoo-plaas lei.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Christelle O
Gesin met tieners
5.0
Rustige en veilige plaaswegbreek. Dit was lekker om die rustige plaaslewe vanaf die stoep te beleef en ook om die skoonheid van die omgewing te voet t...
Sien meer
Jul 2025
Priscilla T
Saam met lewensmaat
4.6
Peace and tranquility. Lovely, comfortable pet-friendly cottage in beautiful surroundings. We were provided with delicious home-baked b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Tineke M
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker en luukse verblyf. Baie netjies en goed toegerus. Lekker elektriese komberse vir die koue aande. Mooi stoep om op te sit. Daar is egter 'n...
Sien meer
Aug 2025
Melinda W
Saam met vriende
4.4
A wonderful relaxing farm stay. A lovely well-equipped farmhouse with 4 bedrooms and bathrooms. A well-kitted-out kitchen. The host mad...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Liezel J
Gesin met tieners
4.2
Rustig in die Karoo. Ons het lekker gekuier by Prinspoort Plaashuis. Ruim huis met oorgenoeg spasie vir elkeen om sy eie ding te doen.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lilian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kruitfontein Farm, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Prinspoort Klein Karoo Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Kruitfontein Farm, Ladismith, 6655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0797570853a41a121c279deda1081ff6e590140afcd53f8ee10bd56edad9596a8df29c68e6779bd7c2862857b23d93d47266?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 Kruitfontein Farm Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.529256624419 20.855029311738
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang