- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - 12 Florence Street, Oakdale, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Proleefic House on Florence bied gerieflike selfsorgverblyf in Oakdale wat in Bellville-sentraal geleë is. Die gastehuis bied privaatheid en rustigheid en is ideaal vir gesinne en groepe vriende.
Verblyf is beskikbaar 2 aparte kamers, elk met 'n dubbelbed, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis, onbeperkte WiFi. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof en mikrogolf toegerus is. Elke eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n stort, 'n sitarea, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis, onbeperkte WiFi.
Gaste het toegang tot 'n braai-area wat in die ruim agterplaas geleë is.
Die perseel het 24 uur-sekuriteitskameras en 'n wag van 'n betroubare maatskappy. Gratis parkeerplek word op die perseel voorsien, maar gaste moet 'n parkeerplek reserveer voor aankoms.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Olagoke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 12 Florence Street, Oakdale, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Proleefic House on Florence het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Florence Street, Oakdale, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang